I made a stock for one of my buddies. Made it for free, so used whatever was lying around. Joined 3 pieces of Walnut together, and added some checkering on the front joint to hide it a bit...
Cheers,
Darius
22-250 Mauser Custom stock
-
Boomslang
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed Jun 25, 2014 11:03 am
22-250 Mauser Custom stock
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 22-250 Mauser Custom stock
Stunning werk Boomslang!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 22-250 Mauser Custom stock
Netjies hoor jy maak mooi kolwe
Beretta
Beretta
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 22-250 Mauser Custom stock
+1Capt. Oblivious wrote:Stunning werk Boomslang!
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: 22-250 Mauser Custom stock
Ek dink dit is skitterend, kan jy nie asb. `n paar fotos van die proses oplaai nie, dit sal die afdeling net meer waardevol maak, dit is immers geskep om meer van ander lede se handvaardighede te leer. as jy elke aspek soos die verstelbare wangstuk bespreek en toelug met fotos en verduideliking sal dit werklik baie sinvol wees.
Ek hoor graag van jou.
Gert
Ek hoor graag van jou.
Gert
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: 22-250 Mauser Custom stock
Mooi kolf!
-
Boomslang
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed Jun 25, 2014 11:03 am
Re: 22-250 Mauser Custom stock
Dankie almal.Gert Odendaal wrote:Ek dink dit is skitterend, kan jy nie asb. `n paar fotos van die proses oplaai nie, dit sal die afdeling net meer waardevol maak, dit is immers geskep om meer van ander lede se handvaardighede te leer. as jy elke aspek soos die verstelbare wangstuk bespreek en toelug met fotos en verduideliking sal dit werklik baie sinvol wees.
Ek hoor graag van jou.
Gert
Ek sal probeer meer fotos neem met 'n volgende kolf..... ding is as ek eers aan die werk is vergeet ek van die fotos neem.
