6.5x 54 Steyr Mannlicher

Post Reply
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

6.5x 54 Steyr Mannlicher

Post by J le Roux »

Dag Vriende

'n Jong virend het my genader om hulp met 'n 6.5x 54 (nie 55)Steyr Mannlicher wat hy ge erf het. Eerstens lyk dit my na 'n gesukkel om ammunisie vir die kaliber te kry. Kan iemand miskien help (ons is van Pietersburg).

Ek sien op die web die volgende ballisitiek: 159 gr (10 g) RWS 2,460 ft/s (750 m/s) 2,160 ft·lbf (2,930 J).

Hy het ook 'n .270 Winchester, en wil weet of die 6.5x54 'n beter bosveld geweer sou maak.

Oor die laer spoed en aanvaarbare energie vergelykbaar met 'n 7x57 sou ek so dink, maar wou eers van manne met meer ondervinding en kennis as ek het hoor.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 6.5x 54 Steyr Mannlicher

Post by DWB »

Dagsê. Julle het nie dalk 'n spaar magasyn vir daai roer nie? Weet van iemand wat een soek.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
obasch
Hero Member
Hero Member
Posts: 726
Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am

Re: 6.5x 54 Steyr Mannlicher

Post by obasch »

Is jy seker dit is 'n Steyr Mannlicher of dalk 'n Mannlicher Schoënaur?
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: 6.5x 54 Steyr Mannlicher

Post by J le Roux »

Hy bevstig die geweer het die Steyr handelsnaam op. Ek sal later self die details kry.

DWB, sal uitvind.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: 6.5x 54 Steyr Mannlicher

Post by J le Roux »

Lyk my dis 'n skaars kaliber, maar ek was darem gelukkig om patrone op te spoor.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Post Reply