Enige kenners op die Lynx LX2 2.5-15x 50 RF
Posted: Sun Jun 22, 2014 9:39 pm
Ek wil graag vir my 'n lekker bekostigbare goeie teeleskoop koop.
Die teleskoop sal op my 375H&H monteer word, nou wil ek weet of daar enige van julle is wat een het? Ek wil graag die SAHunter reticle he. Maar hoe is sy rangefinding vermoƫ? hulle se van vlakvark 200m en groter diere 800m ( neem aan eland en dalk kudu op daai afstande?)
Die teleskoop rangefinder combo is vir my noggals 'n goeie idee want ek wil nie 'n rangefinder in die veld dra nie, maar sal lekker wees om presies te weet hoe ver daai bok is. nou dra ek dit sommar in my teleskoop.
Ek sal nog lank moet spaar om dit te koop, spaar maar terwyl ek vir die kaarkie wag.
Enige insette sal waardeur word.