18 Remington .308 doppe
Posted: Sun Jun 22, 2014 10:08 am
Ek het 18 van die boegenoemde doppe. Slegs een keer gevuur as fabrieks ammo. Ek is in Moreleta Park, dus gaan jy dit of moet kom optel, of die posgeld betaal. Doppe is gratis. Ek werk ook in Fourways aan n projek, dus kan ek ook vir jou in daai rigting help.