18 Remington .308 doppe
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
18 Remington .308 doppe
Ek het 18 van die boegenoemde doppe. Slegs een keer gevuur as fabrieks ammo. Ek is in Moreleta Park, dus gaan jy dit of moet kom optel, of die posgeld betaal. Doppe is gratis. Ek werk ook in Fourways aan n projek, dus kan ek ook vir jou in daai rigting help.
Veiligheid eerste manne!
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1871
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: 18 Remington .308 doppe
Hi Brno
Ek sal dit by jou oor vat.
Ek is in Fourways.
Thx
Rudi
Ek sal dit by jou oor vat.
Ek is in Fourways.
Thx
Rudi
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 18 Remington .308 doppe
Hulle is dan joune Rudi. Ek kontak jou more oggend om reelings te tref
Veiligheid eerste manne!
