balistiese tabelle
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
balistiese tabelle
Naand maats,
Ek is gou op soek na 'n post of link, wat 'n paar verskillende rak ammo tabelle het vir vergelyking.
Thanx
Cobus
Ek is gou op soek na 'n post of link, wat 'n paar verskillende rak ammo tabelle het vir vergelyking.
Thanx
Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: balistiese tabelle
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: balistiese tabelle
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: balistiese tabelle
Nou moet julle my domgeid verskoon..... 
Dankie vir die tabelle, ek het ook 'n paar ander gekry en sommer die gemiddelde punte/ladings ens geneem en ek sien die volgende vir 308win, ek kyk na energie oor 100,200 en300y....180gr vir my 308 want hy is 1:10 twist.
PMP 100y 200y 300y
180gr 2129 ft/p 1739 ft/p 1739 ft/p
Hornady
178gr 2690f t/p 2361 ft/p 2064 ft/p
Winchester power point
180gr 2287 ft/p 1892 ft/p 1553 ft/p
Federal
180gr 2197 ft/p 1816 ft/p 1486 ft/p
Remington
180gr 2288 ft/p 1896 ft/p 1557 ft/p
Hornady in 180gr lyk my het die beste slaankrag oor 100, 200 en 300y en sy ligter 168gr (beter akkuraatheid???) het groter slaankrag oor 100 en 200y as die ander 180gr....
My vraag nou is hoekom sal mens eenigsens PMP wil koop???????.Is ek reg as ek s? Hornady lyk na die beste??
{die rede vir die vrae is oor 'n pel se 308 wat BAIE BETER GROEPEER MET 150GR, maar nous hy bang vir te lig aangesien laaste 150gr nie REGDEUR blou wilde bees is nie, hys nou ook bang om koedoe aan te vat...noe begin ek ook oor my TWA! te wonder}
Kan julle slim manne bietjie vir my die lig aansit?
groete

Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: balistiese tabelle
Cobus min kalibers wat met ammo skiet wat omklink skiet deur medium grote bokke. As die punt deur die bok is tot op die teenoorgestelde vel rek die vel en vang die punt letterlik. Ek het al 'n video gesien van 'n bok wat van vooraf geneem is, lyk soos 'n tennisbal wat teen 'n laken gegooi word wat op 'n draad hang.
Ek het laas jaar 'n Eland met my .308 150gr styf agter die blad geskiet en die punt onder die teenoorgestelde vel gekry. 'n Vriend het 4 skote met 180gr 300wm geskiet op een Eland nie een punt was deur die bok nie. [Swak skootplasing] Daardie bok was met'n 243 gedood, kopskoot.

Gerard
Re: balistiese tabelle
As jy loodkern koeels gaan gebruik in jou 308Win, kry 'n premium koeel om en by 150 tot 160gr. Koeels wat disintegreer is 'n euwel wat mens moet vermy. Middelgewig koeels gee vir jou die beste kombinasie van reikafstand en doodmaak vermoe. Die 180gr koeels moet plat hakke en stomp punte he om ordentlik te stabiliseer. Sulke koeels is kort afstand koeels en baie enkeldoelig. Swift A frames en Nosler Partitions werk aanvaarbaar op groter diere en 150/160gr spitser bootstert koeels kom by op goeie afstand en wind pla hulle ook minder. Die punt van die koeel bepaal hoe goed hy sal vlieg en is hoofsaaklik verantwoordelik vir goeie of slegte BC.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: balistiese tabelle
Oom GerardGerard wrote: Die punt van die koeel bepaal hoe goed hy sal vlieg en is hoofsaaklik verantwoordelik vir goeie of slegte BC.
Maak n bootstert enige verskil aan BC of is dit net die punt van die koeel wat n rol speel?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: balistiese tabelle
Stef
Mooi loop
Francois
Goeie vraag.....as ek mag probeer, dit gaan wel n verskil maak, maar sal nie so groot invloed he soos die punt nie. Kom ons hoor wat se oom Gerard.Maak n bootstert enige verskil aan BC of is dit net die punt van die koeel wat n rol speel?
Mooi loop
Francois
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: balistiese tabelle
Stem saam, Francois.
Maar die sectional density (wat is die Afrikaans daarvoor?) word meer beinvloed deur 'n bootstert as die ballistiese koeffisient.
Maar die sectional density (wat is die Afrikaans daarvoor?) word meer beinvloed deur 'n bootstert as die ballistiese koeffisient.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: balistiese tabelle
Boesman
Seksionele Digtheid ( spelling )
As ons bietjie na die formules gaan kyk, SD = Weight of bullet in pounds/diameter of bullet in inches square.
Dit wil se n tiepiese som gaan so lyk SD= 300gr/7000 (Da is 7000grein in n pond)/0.375X0.375
= 0.0429/0.140625
= 0.305 die antw word altyd tot die derde desimaal uitgedruk, enige punt met n SD groter as 0.3 word as goeie DG punt gesien.
Boesman, ek kan dus nie sien dat n BT koeel enige verskil op die SD van n punt sal het nie, slegs gewig en kaliber... hoop dit maak sin vi jou.

Lees nu eers weer jou stelling....
Ek het dit: BC (Ballistic Coef) is the measurement on how aerodynamic a bullet is, dws n bootstert gaan n GROOT invloed op hom he.
Mooi loop
Francois
Lees nu eers weer jou stelling....
Dink jy het die twee net mooi omgedraaiMaar die sectional density (wat is die Afrikaans daarvoor?) word meer beinvloed deur 'n bootstert as die ballistiese koeffisient.
Ek het dit: BC (Ballistic Coef) is the measurement on how aerodynamic a bullet is, dws n bootstert gaan n GROOT invloed op hom he.
Mooi loop
Francois
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: balistiese tabelle
FM
Dis hoe ek ook die ding verstaan. Boattail design het juis gekom om BC op te jaag.
Dis hoe ek ook die ding verstaan. Boattail design het juis gekom om BC op te jaag.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: balistiese tabelle
Soos ek dit het gaan n bootstert minder "drag" op die koeel he, en so dan n beter BC behoort te he.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: balistiese tabelle
Manne
Lyk of ek bietjie teensrtydige stellings hier gemaak het.........
Gou hierdie by Sierra geleen
Almal 150 gr .308 kal koeels, spoed so tussen 2600-2800 ft/sec.
Round Nose Flat base .200
Spitser Flat base .336
Spitser Boat Tal .380
Hallow Point Boat tail Match .397
Mooi loop
Francois
Lyk of ek bietjie teensrtydige stellings hier gemaak het.........
endit gaan wel n verskil maak, maar sal nie so groot invloed he soos die punt nie
Ek reken steeds die punt van die koeel gaan n groter invloed he as die stert.......maar die stert (bootstert) gaan wel n verskil maak.dws n bootstert gaan n GROOT invloed op hom he.
Gou hierdie by Sierra geleen
Almal 150 gr .308 kal koeels, spoed so tussen 2600-2800 ft/sec.
Round Nose Flat base .200
Spitser Flat base .336
Spitser Boat Tal .380
Hallow Point Boat tail Match .397
Mooi loop
Francois
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: balistiese tabelle
Francois
Skuus, man, ek het dit omgedraai soos jy se. Seker te veel bog gehoor vandag.
Groete
Skuus, man, ek het dit omgedraai soos jy se. Seker te veel bog gehoor vandag.
Groete