Trail/surveilance kameras
Posted: Thu Jun 19, 2014 10:22 pm
Vir die manne wat die goed baie gebruik, asb.
Ek het bietjie gekyk na die verskillende kameras maar het eintlik nie n idee van die goed se vermoe nie.
Vir nou het ek n water instalasie wat ek will oor n lang tyd wil dophou. Dus soek ek n redelike kamera wat wind en weer bestand is en geen rooi LEDs het wat gesien kan word nie, anders raak hy ook weg.
En is die MMS fasiliteit die moeite werd? Cell opvangs is daar maar nie te waffers nie.
Wat moet die minimum MP of LEDs wees vir nag foto om darem n gesig te eien oor so 10 - 15 m.
Enige voor stelle. Dankie