Vir die manne wat die goed baie gebruik, asb.
Ek het bietjie gekyk na die verskillende kameras maar het eintlik nie n idee van die goed se vermoe nie.
Vir nou het ek n water instalasie wat ek will oor n lang tyd wil dophou. Dus soek ek n redelike kamera wat wind en weer bestand is en geen rooi LEDs het wat gesien kan word nie, anders raak hy ook weg.
En is die MMS fasiliteit die moeite werd? Cell opvangs is daar maar nie te waffers nie.
Wat moet die minimum MP of LEDs wees vir nag foto om darem n gesig te eien oor so 10 - 15 m.
Enige voor stelle. Dankie
Trail/surveilance kameras
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Trail/surveilance kameras
Niemand?
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Trail/surveilance kameras
Ek weet ook niks van die goed maar vandag 'n multrie gekoop. Glo is die i modelle so dat jy nie die ir sien nie. Dalk het iemand hier ondervinding met hulle?
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Trail/surveilance kameras
jk,vir die mms funksie moet jy redelik sein he.daar moet ook nie teveel beweging soos skaap in die omgewing wees nie anders gaan jou airtime gou opraak.dis nou maar so,hoe duurder die kamera hoe beter gaan hy afneem.pm vir gforce hier op die forum,hy ken nogalJK wrote:Vir die manne wat die goed baie gebruik, asb.

Dankie.