LCA - Train to Hunt
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
LCA - Train to Hunt
LCA het die regte gekry om "Train to Hunt" in SA aan te bied.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: LCA - Train to Hunt
Geluk Henrie.
Wanneer kan ons meer besonderhede verwag?
Wanneer kan ons meer besonderhede verwag?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: LCA - Train to Hunt
Gee bietjie meer info asb
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: LCA - Train to Hunt
Ons het al 'n plaas waar ons dit kan aanbied, tussen Alberton en Vereeniging. Ek wag vir toestemming om 'n klub se 3D teiken te leen....en nog so paar dinge.
Die eerste event sal net 'n bekenstelling wees, eers na die jag seisoen.
Die koste vir als is my grootste probleem, maar tans val alles mooi in plek en die mense met wie ek gesels het is mal oor die idee en bereid om my te help.

Last edited by henried on Thu Jun 19, 2014 9:12 am, edited 1 time in total.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: LCA - Train to Hunt
Hierdie is so tussen Crossfit en Warrior Games, net met 'n boog in jou hand. Die manne se uitkyk op boogjag is heelwat anders as myne...Beretta wrote:Gee bietjie meer info asb
Hulle vat W/S ernstig en oefen dan ook soos 'n atleed vir hulle jag. Daar is heelwat video op Youtube.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: LCA - Train to Hunt
Ek het gister vergadering gehad, en ons het 'n plaas gekry waar ons dit gaan hou. Dit is tussen Alberton en Vereeniging. 'n Klub gaan hulle 3D teiken vir my leen, so dit help baie.
Ons beplan om 'n "Exhibition game" the hou vroeg in Oktober 2014.
In kort kyk ons na 10 teikens, 2.4km baan, dit is 'n tyd toets....
Ons beplan om 'n "Exhibition game" the hou vroeg in Oktober 2014.
In kort kyk ons na 10 teikens, 2.4km baan, dit is 'n tyd toets....
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: LCA - Train to Hunt
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: LCA - Train to Hunt
Logo
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: LCA - Train to Hunt
Folkers hulle se plaas het sleg gebrand so ons gaan die eerste event nou in Pta hou.
Sal later datum en plek gee.....
Sal later datum en plek gee.....
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: LCA - Train to Hunt
Moet ek solank begin oefen?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: LCA - Train to Hunt
Nee, ek dog jy gaan die kamera man wees...FCLoretz wrote:Moet ek solank begin oefen?
Ek weet ook nie lekker wat om te doen nie.....maar ek organiseer mos, ek hoef nie deel te neem nie...
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: LCA - Train to Hunt
Ek sal kamera man speel, maar ek waarsku jou nou, dan kan ek nie hardloop nie...
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: LCA - Train to Hunt
FCLoretz wrote:Ek sal kamera man speel, maar ek waarsku jou nou, dan kan ek nie hardloop nie...
Jy weetnie van iemand met 'n drone en paar GoPro's wat ons wil help nie?
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: LCA - Train to Hunt
Nee, ongelukkig nie. Ek wonder of Nikon bereid sal wees met hulle ION reeks produkte(soos) GoPro
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: LCA - Train to Hunt
Die eerste kompetisie sal by Archer's Edge gehou word, 18 Oktober 2014.
Meer detail omtrent die formaat en tyd sal volg.
Meer detail omtrent die formaat en tyd sal volg.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: LCA - Train to Hunt
Awesome Henrie!
As ek nie jag nie, sal ek graag wil probeer deelneem!
As ek nie jag nie, sal ek graag wil probeer deelneem!
Goed, beter, 6millimeter!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: LCA - Train to Hunt
Ek sal dit self geniet.
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: LCA - Train to Hunt
mense dit sal ek nou geniet
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: LCA - Train to Hunt
Dankie julle, ek glo dit gaan pret wees.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: LCA - Train to Hunt
Pathfinder broadheads gaan vir on die medaljes borg.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: LCA - Train to Hunt
Henrie
Vertel meer, wie is hulle?
Vertel meer, wie is hulle?
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: LCA - Train to Hunt
Hier is detail...
Eerste plek - 250/300 gr
Tweede - 170gr
Derde - 125gr
Klink of hulle wil verpak soos daai 300gr punte op die foto, wag nog om te hoor.
Eerste plek - 250/300 gr
Tweede - 170gr
Derde - 125gr
Klink of hulle wil verpak soos daai 300gr punte op die foto, wag nog om te hoor.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: LCA - Train to Hunt
Weens logistieke reëling aan my kant sal die eerste T2H nie meer by Archer's Edge wees nie.
Die eerste event gaan by Folkers hulle op die plaas wees, tussen Alberton en Vereeniging, op die Eikenhoff pad.
Die eerste event gaan by Folkers hulle op die plaas wees, tussen Alberton en Vereeniging, op die Eikenhoff pad.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.