Bisley Forum

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1519
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Bisley Forum

Post by swc-tr »

Forum lede

Is u geinterreseerd in langafstand teikenskiet en akkuraatheid? Ja selfs met 'n gradeboog kaliber, vanaf 300 - 900m? :o

Dan word u hartlik uitgenooi om die nuwe SA Bisley forum te besoek op die SABU (SA BIsey Unie) se webtuiste by www.sabisley.com Kliek op Forum, om te post moet u registreer, dit is egter gratis.

Almal is welkom om die isley forum te besoek en bydraes te lewer, ons almal deel 'n gemeenskaplike belangstelling en liefde vir skiet en vuurwapens. ;)

Dankie aan Jaracal dat ons van die forum gebruik mag maak om 'n ander skietsport bekend te stel. :)
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Post Reply