Wie gebruik nog veldwagters?

Post Reply
dangerous dan

Wie gebruik nog veldwagters?

Post by dangerous dan »

Wanneer jy die Bybel lees en jy lees hoe Dawid die leeus, wolwe en bere in sy onderbroek met sy kaal hande en klei latte gelooi het terwyl hy skape opgepas het, kan ek nie help om die volgende vrae te vra nie:

1. gebruik die boere nog skaap wagters vandag wat met die skape in die veld bly?
2. sal die gebruik van skaap wagters nie predation deur roofdiere heelwat verminder/ uitwis nie?
3. sal die loon wat jy 'n skaap wagter betaal nie herhaal word deur die vee wat nie doodgebyt word deur die jaar nie?

Laas toe ek op 'n vee plaas was, toe vra ek die boer of hy sy skape net laat rond wei sonder 'body guards', toe se hy ja. Geen wonder die skape word dood gebyt nie, want hulle word soos skape tussen die wolwe in die wildernis ingestuur. Sal die boer nie baat vind as hy die 'car guards' in die dorp kry om 'skaap guards' te word op sy plaas nie en predasie ook so beheer nie?

Ek vra maar net in my onkunde...
grumpy

Re: Wie gebruik nog veldwagters?

Post by grumpy »

Die "car gaurds"sal die skape self steel of le en slaap heel dag en nog pay verwag!!
bullseye

Re: Wie gebruik nog veldwagters?

Post by bullseye »

2 BEEN JAKKALSE IS BAIE ERGER AS 4 BEEN JAKKALSE , NADERHAND MOET JY ALTWEE OPPAS
dangerous dan

Re: Wie gebruik nog veldwagters?

Post by dangerous dan »

shucks, dit lyk my jy kan nie wen nie. nou moet jy net iemand aanstel om die 4 been jakkals op te pas. na 'n ruk bedryf jy 'n hele organisasie! my vrou werk vir die landbank en hulle het by 'n boer gaan inloer en die ou maak jakkals voerplekke, maar gebruik estrogeen in die mix. die estrogeen maak die mannejties onvrugbaar? of so iets
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Wie gebruik nog veldwagters?

Post by Raven »

Dangerous dan,

Daar is 'n se ding so tussen die skaap boere, dat 'n jakkals byt skaap, hy............... wel die res kan ek nie hier noem nie.

Groete Raves.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
dangerous dan

Re: Wie gebruik nog veldwagters?

Post by dangerous dan »

nee, ek verstaan swaer... {glad nie wat jy daar probeer se het nie}  :)
User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: Wie gebruik nog veldwagters?

Post by Chris101 »

Dan

Ons boer te groot en ekstensief daarvoor.
En dan as jy dit so regkry weet dit wagters hulle het jou aan die korthare beet soos nou se staking

Chris101
Knou die gediertes AF.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Wie gebruik nog veldwagters?

Post by BLOK »

Skape word ook nie in die dag gevang nie maar in die nag, en op 20000ha wil ek sien hoeveel wagters gaan nodig wees om om elke hoek en draai in die nag te kyk. En met ons huidige regering wat lone en arbeiders regte so aan karring newat met 20 wagters en hulle vroue en kinders op die plaas proklameer hulle netnou nog n township ook .

Net my mening.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
dangerous dan

Re: Wie gebruik nog veldwagters?

Post by dangerous dan »

dit maak nogal sense as jy so se. persoonlik voel ek 4 been jakkals arbeid was/ is nog steeds die vaderland se ondergang imo. veldwagtery kon miskien nog in die ou dae gewerk het toe 'n man 10 vroue en 300 concubines gehad het wie vir hom 'n groot hoeveelheid seuns kon uitbroei wat kon help op die plaas... one man one goat in vandag se verligte dae
grumpy

Re: Wie gebruik nog veldwagters?

Post by grumpy »

Ek stel voor dat n naweek jag gereel word vir manne wat kan bywoon en skiet soveel van die probleem diere as moontlik oor die naweek. Hulle vat hulle eie vleis, tente ens en hou net n lekker naweek by die man en kuier saam. As daar elke naweek so iets gereel word is sy probleem gou opgelos want die probleem diere sal baie vinnig trek want hulle word uit geroei!

Net n voorstel.
Biltongjagter

Re: Wie gebruik nog veldwagters?

Post by Biltongjagter »

Die ontwikkeling van tegnologie wat van verskillende kommunikasie middele gebruik maak, maak dit moontlik vir die moderne boer om van 'tegnologiese veewagters' gebruik te maak!

Hierdie moderne tipe veewagters eis nie:
Minimum lone nie;
Geen oortyd nie, maar werk tog 24/7/365;
Stel geen grondeise in na jare se diens nie;
Is nie die land se onderggang nie; en

Nogtans is hulle:
Betroubaar, peuter bestand;
Herbruikbaar en verskuif maklik;
Aanpasbaar vir unieke plaasopsette;
Verstelbaar vir individuele vee en kudde behoeftes;
Groot plaas oppervlaktes kan gemaklik bedien word; en
Is boonop gewaarborg om reg te funksioneer.

Lees meer daaroor  hier.

Die Maart 2011 uitgawe van die tydskrif 'Veeplaas' sal ook meer hieroor vertel.

Moderne oplossings vir 'n ou probleem is die antwoord vir vandag se veeboer!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Wie gebruik nog veldwagters?

Post by Monrique (SJ) »

Biltongjagter  dagse

Is hier gedeelte van jou wat  se, "Lees meer daaroor hier"  en daar war jy klik maak dit n advertensie blad oop, nie dalk bedoel vir die afdeling Traders and dealers/Handelaars advertensies bestem, met die nodige toestemming nie? 

Ek vra maar net!

Groetnis
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Wie gebruik nog veldwagters?

Post by Christo »

SJ wrote: Biltongjagter  dagse

Is hier gedeelte van jou wat  se, "Lees meer daaroor hier"  en daar war jy klik maak dit n advertensie blad oop, nie dalk bedoel vir die afdeling Traders and dealers/Handelaars advertensies bestem, met die nodige toestemming nie? 

Ek vra maar net!

Groetnis
;) SJ jy's weer hopeloos te skerp vandag. Hoe het dit met julle skiet gegaan?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Biltongjagter

Re: Wie gebruik nog veldwagters?

Post by Biltongjagter »

Dags? SJ,

Sou jy binnekort die betrokke artikel in die tydskrif 'Veeplaas' lees, waaroor meer ges? word oor die moderne vee diefstal bekamping en beheer stelsels, glo ek sou jy dit nie as 'n advertensie beskou nie.

Netso is die plasing hier, asook die koppeling na die meer volledige uiteensetting, ook bedoel as inligtingstuk vir veeboere om kennis te neem van die bestaan van hierdie stelsels.

Wat elke leser daarna daarvan maak is uiteraard elke individu se eie besluit.

Soos ek deur die Ho?veld beweeg, merk ek pragtige beeskuddes op waarby sonder uitsondering 1 of meer veewagters gesien kan word by die trop. 90% van die kere is die beeste so wyd verspreid van mekaar, dat die veewagters onmoontlik nie elke dier in hierdie kudde onder o? het op enige tydstip nie.
Wat is nou die nut daarvan vir die boer om daardie kostes aan te gaan om veewagters daar te stel, terwyl beeste so afdwaal dat 'n veewagter nie deurlopend weet waar elke dier hom/haar op enige tydstip bevind nie?

So onlangs soos verlede week 'n veewagter opgemerk wat op die naat van sy rug op 'n klipplaat in die son l? en slaap, terwyl sy trop beeste so v?r van hom af weg gewei het dat hy goed 80% van hulle nie eers binne die volgende 30 minute sal kan bereik te voet nie.

Inligtingstuk, ja!
Advertensie, as mens dit so wil sien, seker ook ja!
Maar bedoel om die wat nog nie weet nie, ten minste in te lig.

Groete,
Koos.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Wie gebruik nog veldwagters?

Post by Monrique (SJ) »

@ Christo

Het goed gegaan!
Post Reply