Vortex Viper PST 6-24 x 50 EBR-I RETICAL (MRAD)

Post Reply
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Vortex Viper PST 6-24 x 50 EBR-I RETICAL (MRAD)

Post by william007 »

Goeie dag manne ek het vir my so nuwe scope gekoop soos bo genoem ,maar verstaan nog nie so lekker die kruis haar nie of die reticals nie
Hy werk in milliradian (mrad) afkorting
hulle se An mrad will subtend 3.6 inches at a distance of 100 yards
.1 mrad clicks which subtend .36 inches at 100 yards

as iemand so vinnig kan verduidelik in afrikaans asb

Ek moet net se die scope is super en is so helder baie lekker scope

Ek gaan kyk dan sit ek foto op van die retical dan kan julle nou better sien wat hulle verduidelik maar my eng is maar aan die swak kant

dankie
fredd
Full Member
Full Member
Posts: 204
Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm

Re: Vortex Viper PST 6-24 x 50 EBR-I RETICAL (MRAD)

Post by fredd »

1 click (0.1mrad) is 1cm op 100m

Dit werk dan bietjie makliker as yards

Groete
Fred
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Vortex Viper PST 6-24 x 50 EBR-I RETICAL (MRAD)

Post by JTM »

Ja jong dis Metric so dink net in Meters, Centimeter en Millimeter. Lees onder die gedeelte in Wikipedia , daar noem hule van die Metric system :

http://en.wikipedia.org/wiki/Minute_of_arc

Hulle deel basies net die radius in duisendstes in stede van minute en sekondes (sestigstes). Dit vergelyk dan beter met die metric stelsel as om in yards te dink.
Jannie Welman
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Vortex Viper PST 6-24 x 50 EBR-I RETICAL (MRAD)

Post by Hein22 »

Dit het nie regtig te doen met metric of enige stelsel nie, hy werk net baie lekker met die metric of enige ander stelsel... ;D

'n milradian is soortgelyk aan 'n minute of angle deurdat dit steeds 'n hoek verstelling in jou teleskoop is. Wanneer jy die radius van 'n sirkel vat en om die omtrek span, verteenwoordig die hoek wat dit vorm een radian. Milli beteken 1000, en een milliradian (mil radian) is dus 'n radian opgebreek in 1000 eenhede of stukkies.

BV: radius van sirkel is 1000m, dan gaan 1 radian (die hoek) 1000m wees op 1000m en 1 milli radian, 1m op 1000m.

Maak dit sin? Die radius van die sirkel kan egter in duime, centimeters, kilometer ens opgedeel word, die verhouding sal dieslfde bly.

http://i1362.photobucket.com/albums/r692/Heinsnibbe/1radian_zps04ea77c0.jpg
http://i1362.photobucket.com/albums/r692/Heinsnibbe/1milliradian_zps5bab4559.jpg
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: Vortex Viper PST 6-24 x 50 EBR-I RETICAL (MRAD)

Post by william007 »

Baie dankie manne dit maak nou baie meer sin baie dankie vir die hulp en verduideliking
Nou verstaan ek better
groete
Post Reply