Cladwell Handy Rest?

Post Reply
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Cladwell Handy Rest?

Post by VdWalt »

Ek oorweeg dit om my voorste rys sakkie (met 'n x bag bo op hom) te vervang met
een van die rests van Cladwell. Het iemand een en hoe vind julle hom?

Of moet ek groot gaan en een van die Delux modelle koop?

PS - dis nie vir komp skiet nie - dis sommer bietjie ladings toets en gewere
voor die jag inskiet.
Post Reply