Ou Bosvark

Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Ou Bosvark

Post by Frikkiedbr »

Dink julle die vark is die ware jacob of lekker gephotoshop?
Image
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Ou Bosvark

Post by Dawie »

Dis miskien net 'n bitter klein mannetjie ???
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Ou Bosvark

Post by Robert »

Daai is seker soos ek leef 'n fake foto.

Hoe dik is gras nou eindelik en daai man is 'n dwergie wat uit die kinderboeke .

Robert
Oorwining deur opleiding
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Ou Bosvark

Post by C.J. »

Daai ou sit seker 5m agter daai vark.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Ou Bosvark

Post by BLOK »

Ek het maar al self soos julle almal gedink. Die foto het ek al op n ander post gesien toe beveel die manne aan om onder google imiges te search vir "monster hog". As mens al daai varke sien wat so masief is dan wil ek amper glo die een kan werklik wees.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Ou Bosvark

Post by Yalair »

As daai vark rerig so groot is sal jy sukkel om hom met 'n 600 nitro express dood te skiet  :P
Post Reply