Berger 7mm 180gr Hybrid ogieflengte

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Berger 7mm 180gr Hybrid ogieflengte

Post by Fritz »

Kan iemand dalk vir my help met die ogieflengte van die 7mm 180gr Berger Hybrid.

As jy van die koeëls besit, of 'n F-klas buddie het wat die goed skiet, meet groot asb. vir my die lengte van basis tot ogief met 'n .280" insert in die vernier se comparator.

Sal dit baie waardeer!!!
Post Reply