Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1094
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Dries Skiet »

Lekker groot pryse. Net onder R300 000 se pryse.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Capt. Yoda »

Goeie genade waars dit? Willem, Stefan het julle nie bq info vir ons nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Rath1976
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Sun Jan 26, 2014 10:59 pm

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Rath1976 »

Dries Skiet wrote:Lekker groot pryse. Net onder R300 000 se pryse.
Klink interresant,

Meer details asb.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Marc »

Hierdie is daai Swarovski gong skiet in natal is dit nie ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Geno »

Marc wrote:Hierdie is daai Swarovski gong skiet in natal is dit nie ???

Ek glo nie Zeiss sal 'n Swaro shoot borg nie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Katefbessie »

blik SIM!!!! daai is lekker pryse!!!!
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Marc »

Geno wrote:
Marc wrote:Hierdie is daai Swarovski gong skiet in natal is dit nie ???

Ek glo nie Zeiss sal 'n Swaro shoot borg nie.
Dalk het Zeiss die dag by hulle oorgeneem as hoof borg ?

Edit

Sorry ek sien nou eers die tweede bladsy, waars die Safari manne?
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Capt. Yoda »

Ek het die man van Zeiss gemail en sal kom se as ek van hom hoor.

eishhhh daai diavari ek soek hom!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by JPS »

Het ook gemail, maar geen terugvoer sover.
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1094
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Dries Skiet »

Ek sal plaas sodra ek iets het. Hulle skakelbord werk nie so lekker nie.
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1094
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Dries Skiet »

Hi Dries

Ons het ongelukkig probleme met ons lyne
Jy kan al die besonderhede vir my stuur van die span en kan by my inskruif.
Die kostes is R1500.00 per span van 4
Ons is nog nie seker waar dit gaan wees nie. Craig is besig vandag om die plek te bevestig. So ek sal volgende week al die besonderhede he
Maar die inskruiwing kan solank gedoen word. Die geld word in Zeiss se rekening in betaal.

Laat weet gerus as jy nog vrae het

Kind regards,

Dominicque Jansen van Rensburg
Sales & Service Administrator
Sports Optics
Tel.: +27 (0) 11 886 9510
Fax: 086 549 5864
e-mail: dominicque.rensburg@zeiss.com
web: www.zeiss.co.za

Carl Zeiss (Pty) Ltd., PO Box 3003, Randburg, 2125
Chairman: T. Spitzenpfeil
Managing Director: Gail Giordani
Physical Address: Carl Zeiss (Pty) Ltd., 363 Oak Avenue, Ferndale, 2194
Company Reg. No.: 1939/013314/07
Company VAT No.: 4200103044
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3629
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Fanta300 »

http://www.sahuntingrifle.co.za/program ... ogramme/16

Lyk my dis op Heidelberg op 26 Julie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1615
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Francoisv »

+1
Francois Vogel
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Reggie Gerber »

Manne

Net om bietjie op teklaar.

Ek is een van die manne wat die Swaro gong shoot reel.

Die Zeiss een is n maand later as ons sin.

Julle gaan op die bus moet klim altwee Kompetisies gaan baie vining vol wees.

Swaro een is individual en Zeiss een is Span format

Groete
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Jakkie 321 »

Sjoe as daar n span is wat iemand kort sal ek deelneem.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Capt. Yoda »

This event will take place on the farm, Rusfontein in the Balfour area near Heidelberg and here are the basics.
Please read them carefully and send them on to the rest of your team. If you have any questions, please don’t hesitate to contact me.

The basics of competition:

• This is a team shooting event and each team consists of 4 shooters (rifles).
• Minimum age for competitors is 16 years.
• The course consists of six ranges and, each range consists of five 200mm steel gongs. (i.e. 30 shots for the competition)
• The gongs are placed at unknown distances and can vary anywhere between 80 and 500-600m.
• The gongs for a particular range will be pointed out to you by the marshals.
• You will shoot from various natural shooting positions as indicated to you by the marshals.
• Your team will have 7 minutes to complete a range of 5 gongs once the marshals have given you the go-ahead to shoot.
• You must shoot the gongs in the correct order, from left to right. Should you shoot at and hit the incorrect gong, that shot will be marked down as a missed gong.
• Any shots fired before you are given the go-ahead or after full time has been called will be marked down as missed shots.
• While moving between ranges or waiting for the go ahead, all rifle bolts must be in the open position. Anyone found to be practicing unsafe gun handling will be disqualified and asked to leave the range.
• Every participant will sign the appropriate indemnity forms which will be given to you during registration on the day of the competition.

Equipment:

• Any hunting or target rifle between .22 and .30 calibre is permitted.
• No mono-metal bullets may be used as they damage the gongs.
• No range finding or wind measuring equipment may be used. (You must estimate the distances and try to read the wind yourself.)
• No bi-pods or artificial rests may be used. To protect your rifle, you may use your hat or a similar thin material.

For more information on equipment, safety etc. please carefully read the attached rules from the SA Hunting Rifle Association as most of these rules apply to the Zeiss Ultra Gong Shoot.

Costs:

The cost to enter the Zeiss Ultra Gong Shoot is R 1500.00 per team.

Please transfer the funds into the following bank account:

Carl Zeiss (Pty) Ltd
Nedbank
Randburg
Acc: 1922 050 555
Branch: 198 405

Please use Gong Shoot as a reference.

Once you have paid your entry fee, please send your entry form and your proof of payment to Dominicque Jansen van Rensburg on 086 549 5864 or dominicque.rensburg@zeiss.com

After entering and paying for your team, you will be added to the mailing list for further correspondence regarding directions, times etc.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by 375fanatic »

what is n gong
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Hein22 »

Ek het ook 'n span ingeskryf...

500m - 600m gongs uit natuurlikke posisies :o :o :o :o

Kyk maar hoe sukkel die manne by die veldskiet op die 350m gongs. En dan is die afstande ook nog onbekend...
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1094
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Dries Skiet »

Eish! Daai is bietjie wyd.
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Finfan »

Klink na n lekker kompetisie
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Piet Breedt »

Ek was ook in n span ingeskryf (Die Savage Snipers)en het deelgeneem Saterdag. Wat n lekker skiet. Dit was regtig baie goed gereel en Craig van Zeiss kan regtig trots voel op die baie goeie standaard van sy eerste skiet kompetisie.

Die dag het regtig vlot verloop en met n lastige windjie wat meestal so by die 8 myl per uur was, maar gewissel het tussen so 5 en 12 mph gusts (geskat).

Die manne het verwoed meegeding en met sulke groot pryse op die spel het hulle alles gegee, en niks verklap. Daar was tot n ervare span wat vals afstande vir mekaar geskreeu het in n poging om die ander skuts om die bos te ly. Ons het sommer dadelik twee en twee bymekaar gesit en elke keer 50m afgetrek van dit wat hulle vir mekaar skreeu om by die regte geskatte afstande, wat baie met ons sin ooreengekom het uit te kom.

Met n splinternuwe Mauser 6.5 x 55 geweer en nog n klomp ander pryse oa, n R5000.00 Savage voucher van S & O, 5 x R800.00 Perigrine koeels vouchers, en Spice & Deli pryse op die spel in n lucky draw na die tyd, het baie min mense gery, en het bykans almal gebly vir die prysuitdeling.

Die man wat die geweer gewen het in die lucky draw was so vebaas dat hy amper nie eers bly gelyk het. Hy was stom geslaan van verbasing. Toe ek hom geluk wens, vra hy my wat is n 6.5 x 55 kaliber. Om alles te kroon, wen sy meisie toe die R5000.00 voucher.

Die wenspan was:
1. Johannes Schoeman - .260 Rem
2. Rob Fortman - .25 06
3. Jakoos van Niekerk .243 en
4. Jason van Zeiss - .22 250 met 1/9 twist

Wat dit vir die borge seker meer interesant en die moeite werd gemaak het, is dat al 4 die wensskuts met Zeiss Diavari Victory scopes geskiet het.

My span, die Savage Snipers was 2de en het elkeen die Zeiss Conquest 5 - 25 x 50 HD5 scopes as prys ontvang
1. Revo van Zyl
2. Nicky Olivier
3. Rupert Dedekind
4. Piet Breedt

Ons span het met 3 x .22 250's met 1/8 en 1/9 twist lope, en 1 x .243 Ackley geskiet, met 2 x Zeiss Victory Diavari's en 2 x Nightforce teleskope op.

Die verste gong op die dag was toe op 432m gewees. Ons het hom op 410 geskat, en 3 uit 4 van ons het hom gekry. Ons moes daardie baan vanuit, of langs n groot trekker band skiet. Wat dit lekker en interesant gemaak het, is dat daar byna in al die wind rigtings op die verskillende bane geskiet was, en jy moes maar die hele tyd kophou met wind wat so ge gust en gewarrel het tussen die koppies en klofies.

Die skietposisies was baie lekker en het die skuts goed getoets. Een baan het n enkel stok gehad, en ons skuts moes vooraf besluit wie skiet uit watter posisie. Ons moes die stok gebruik in die le, sit, kniel en staan posisie. Die arme skuts wat moes staan het maar n moeilikke tydjie gehad om die rukwinde te trotseer, op n baan waar die verste gong sowat 250 - 260m was.

As daar weer so skiet is volgende jaar, is my naam sommer nou al weer op. Dit was regtig baie lekker, en op n verskriklikke mooi plaas met baie potensiaal vir nuwe bane.

Graag wil ek dan ook vir Zeiss bedank vir die mooi pryse en omdat hulle ook terugploeg in ons as skuts en kopers van hul produkte.
Peruvs72

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Peruvs72 »

Piet Breedt wrote: As daar weer so skiet is volgende jaar, is my naam sommer nou al weer op. Dit was regtig baie lekker, en op n verskriklikke mooi plaas met baie potensiaal vir nuwe bane.

.
Het hulle dalk blyk of daar wel weer een sal wees? Hoe was die deelname syfers?
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Piet Breedt »

Daar het 31 spanne ingeskryf. Hulle praat so, so kom ons hoop maar dit gaan weer plaasvind.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by Hein22 »

Geluk oom Piet met oom se span se 2de plek. Kan dalk net noem dat die wenspan met 900 en something punte uit 'n moontlikke 1200 gewen het - ek het uitgewerk die gonge moes 10 punte elk getel het, dus 90+ gonge uit 120.

Baie goed gedoen vir die omstandighede op die dag. Die wind het ons span RAAK gewaai en ons het baie gesukkel, kon omtrent net die helfte van die gonge raakskiet al was ons nie vêr uit met die afstande van die gonge nie.

Sal beslis ook weer deelneem!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Hier is nou iets lekker vir manne met die platskieters

Post by James Wilson »

Hartlik geluk Piet
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply