RCBS Casemaster gauging tool

Post Reply
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

RCBS Casemaster gauging tool

Post by Nickvn »

More Manne en Maninne

Ek het vir myself n Casemaster deur Brownells gekoop en toe nog een gekry wat nie n probe in gehad het nie. Nou sit ek met twee.

Ek wil graag die een verkoop soos hieronder op die foto. Dit was nog nooit oop gemaak nie en in sy oorsproklike verpakking. Let well dat die een nie n probe in het nie. Die probe gebruik jy om die wanddukte van die dop by die nek te meet. Ek is seker jy sal hom apart kan koop, ek het nie gekyk of jy kan en wat dit sal kos nie. Vir die handiges kan jy self een maak ook.

Hulle kos so R1700 - R1800 en ek sal n redelike aanbod aanvaar as iemand hom kan gebruik.
IMG_4063.JPG
IMG_4062.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Post Reply