Ek verneem graag wat julle opinies is vir die teleskoop. Is dit lekker vir jag of sal 'n Meopta Meopro 6-18x50 (BDC) (http://opticsinternational.co.za/rifle- ... 0-bdc.html) met die bietjie sterker vergroting ook werk.
Ek wil my Schmidt & Bender 8x56 vervang met iets bietjie sterker vir jagdoeleindes.
Ek waardeer enige terugvoering.
Burris Ballistic II LaserScope 4-12x42 Opinies
- Maximus
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Tue May 21, 2013 9:34 am