rsa basisse?
Posted: Sun May 11, 2014 9:19 pm
Watter basisse sal julle aanbeveel op 'n rsa aksie? Wil graag na iets anders kyk as lynx. Wil graag Warne ringe gebruik maar ek sien nie basisse vir rsa of soortgelyk op hul website nie.
Kontak vir Pieter le Roux, aka Baboonstalker, hier van die forum. Hy maak Picatinny rails vir die RSA's en hulle werk uitstekend.vbd wrote:Watter basisse sal julle aanbeveel op 'n rsa aksie? Wil graag na iets anders kyk as lynx. Wil graag Warne ringe gebruik maar ek sien nie basisse vir rsa of soortgelyk op hul website nie.