Page 1 of 1
18 gelaaide 300 patrone.
Posted: Sat May 10, 2014 7:38 am
by VdWalt
Ek het 18 gelaaide PMP doppe met 180gr PA koeels in. Die doppe was once fired.
Ek het hulle gefull size en gelaai maar hulle pas nie in my geweer nie.
Ek het ook dan nog 7 once fired pmp doppe.
Die sal dan nou vir iemand in my kontrei moet wees maar as iemand nut het vir
die al is dit om die koeels te trek en die doppe tegebruik of om n kans
met my laai vermoë te vat......
Laar weet my maar voor ek die koeels trek en die doppe weg gooi.
Re: 18 gelaaide 300 patrone.
Posted: Sat May 10, 2014 7:48 am
by tripodmvr
Daardie doppe moet "anneal" word of jy het glips gehad toe jy die koeëls ingedruk het.
Re: 18 gelaaide 300 patrone.
Posted: Sat May 10, 2014 8:09 am
by mariusr
Amper seker jou resizing die is nie reg op gestel nie of punte moet dieper ge-seat word? Die die is te hoog gestel en resize nie die hele dop nie daarom pas dit nie jou geweer nie? Trek die punte en begin van voor en verstel die resizing die.
Re: 18 gelaaide 300 patrone.
Posted: Sat May 10, 2014 9:54 am
by VdWalt
Nee ek kan nie PMP wat reeds geskiet is weer in my geweer kry nie. Al neck size ek
PMP doppe wat die eerste keer in my geweer geskiet is kry ek hulle ie terug nie.
Highlands, Remington, Nosler en Federal doppe werk sonder probleme met selfde
dies selfde gestel.
Re: 18 gelaaide 300 patrone.
Posted: Sat May 10, 2014 7:50 pm
by Fanta300
PMP doppe werk in my 300WM, ek moet net die hel uit hulle uitdruk as ek resize. As jy nie te veel vir hulle wil he nie kan jy hulle daar by my skoonseun afgooi as jy die ander pakkie gaan oplaai.

Re: 18 gelaaide 300 patrone.
Posted: Sat May 10, 2014 7:55 pm
by VdWalt
Fanta300 wrote:PMP doppe werk in my 300WM, ek moet net die hel uit hulle uitdruk as ek resize. As jy nie te veel vir hulle wil he nie kan jy hulle daar by my skoonseun afgooi as jy die ander pakkie gaan oplaai.

Jammer jy is net te laat, hulle het nou net nuwe baas gekry. Dis ook onder pay forward gewees....
Hulle was verniet gewees!
Re: 18 gelaaide 300 patrone.
Posted: Sat May 10, 2014 9:48 pm
by Fanta300
Ek is nie verbaas nie, my hele dag het so verloop. Vandag by ons tak geskiet. Eers skiet die ou langs my op my Springbok skyf en later op die BWB skiet ek drie skote op die verkeerde skyf. Kry darem nog 130 met 6 skote maar dit moes 200 gewees het. Eish, net nie my dag nie!