18 gelaaide 300 patrone.

Items for "Pay forward"/ Items om later te betaal...
Post Reply
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

18 gelaaide 300 patrone.

Post by VdWalt »

Ek het 18 gelaaide PMP doppe met 180gr PA koeels in. Die doppe was once fired.
Ek het hulle gefull size en gelaai maar hulle pas nie in my geweer nie.
Ek het ook dan nog 7 once fired pmp doppe.

Die sal dan nou vir iemand in my kontrei moet wees maar as iemand nut het vir
die al is dit om die koeels te trek en die doppe tegebruik of om n kans
met my laai vermoë te vat......

Laar weet my maar voor ek die koeels trek en die doppe weg gooi.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 18 gelaaide 300 patrone.

Post by tripodmvr »

Daardie doppe moet "anneal" word of jy het glips gehad toe jy die koeëls ingedruk het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: 18 gelaaide 300 patrone.

Post by mariusr »

Amper seker jou resizing die is nie reg op gestel nie of punte moet dieper ge-seat word? Die die is te hoog gestel en resize nie die hele dop nie daarom pas dit nie jou geweer nie? Trek die punte en begin van voor en verstel die resizing die.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: 18 gelaaide 300 patrone.

Post by VdWalt »

Nee ek kan nie PMP wat reeds geskiet is weer in my geweer kry nie. Al neck size ek
PMP doppe wat die eerste keer in my geweer geskiet is kry ek hulle ie terug nie.
Highlands, Remington, Nosler en Federal doppe werk sonder probleme met selfde
dies selfde gestel.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3628
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: 18 gelaaide 300 patrone.

Post by Fanta300 »

PMP doppe werk in my 300WM, ek moet net die hel uit hulle uitdruk as ek resize. As jy nie te veel vir hulle wil he nie kan jy hulle daar by my skoonseun afgooi as jy die ander pakkie gaan oplaai. ++>:
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: 18 gelaaide 300 patrone.

Post by VdWalt »

Fanta300 wrote:PMP doppe werk in my 300WM, ek moet net die hel uit hulle uitdruk as ek resize. As jy nie te veel vir hulle wil he nie kan jy hulle daar by my skoonseun afgooi as jy die ander pakkie gaan oplaai. ++>:
Jammer jy is net te laat, hulle het nou net nuwe baas gekry. Dis ook onder pay forward gewees.... ++>:
Hulle was verniet gewees!
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3628
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: 18 gelaaide 300 patrone.

Post by Fanta300 »

Ek is nie verbaas nie, my hele dag het so verloop. Vandag by ons tak geskiet. Eers skiet die ou langs my op my Springbok skyf en later op die BWB skiet ek drie skote op die verkeerde skyf. Kry darem nog 130 met 6 skote maar dit moes 200 gewees het. Eish, net nie my dag nie!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Post Reply