Aimpoint red dot teleskoop

Post Reply
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Aimpoint red dot teleskoop

Post by Smitstertjies »

Ek het die naweek by Huntex so bietjie deur die Aimpoint red dot teleskoop geloer.
Mens kyk met albei oe gelyk , en die kolletjie bly mooi op sy plek, al beweeg jy jou kop.Daar is geen vergroting nie, so dus inderwaarheid n oopvisier gadget.

Ek dink hy behoort mooi te werk op die 416.

Het iemand van julle al ondervinding met die tipe teleskope? Sal graag wil hoor.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
Post Reply