Scope mounts vir Rem 700
Posted: Wed Feb 09, 2011 1:00 pm
Hallo almal.
Weet iemand dalk waar ek Lynx basisse en ringe kan bestel, en het iemand al Burris mounts in SA raak geloop.As daar ander fabrikaate is wat jul wil aanbeveel voel vry solank jy net vir my bys? waar ek dit kan kry. Ek het Leupold base en ringe, maar die agterste ring wat met "windage screws" vassit trek skeef as ek hom vasdraai. Groete tjops