Hallo almal.
Weet iemand dalk waar ek Lynx basisse en ringe kan bestel, en het iemand al Burris mounts in SA raak geloop.As daar ander fabrikaate is wat jul wil aanbeveel voel vry solank jy net vir my bys? waar ek dit kan kry. Ek het Leupold base en ringe, maar die agterste ring wat met "windage screws" vassit trek skeef as ek hom vasdraai. Groete tjops
Scope mounts vir Rem 700
-
IndianLima
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon Jan 24, 2011 8:35 pm
Re: Scope mounts vir Rem 700
Ek sal aanraai dat jy so goeie ringe en bassise as moontlik koop.
Picatinny tipe bassisse is baie stewig en sal jou nie somer drop nie.
Safari & Outdoor verkoop beide Nightforce en Leupold Picatinny ringe en bassisse.
www.safariandoutdoor.co.za
Picatinny tipe bassisse is baie stewig en sal jou nie somer drop nie.
Safari & Outdoor verkoop beide Nightforce en Leupold Picatinny ringe en bassisse.
www.safariandoutdoor.co.za
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Scope mounts vir Rem 700
Praat met VLT in Pretoria hulle is die invoerders
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Christoff Bosch
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Thu Mar 03, 2011 7:57 am
Re: Scope mounts vir Rem 700
Lamtjop
Jy kan by Lock, Stock & Barrel in Port Elizabeth uitvind tel is 041 4847818.
Jy kan by Lock, Stock & Barrel in Port Elizabeth uitvind tel is 041 4847818.