meopta 6-18x50 BDC
Posted: Fri Apr 25, 2014 1:13 pm
Middag manne
Ek soek asb raad. Eks opsoek na n teleskoop vir my 22-250. Na ek na die vortex viper gekyk het het my gat erg gejeuk, maar die prys is bietjie styf vir iemand wat net af en toe jakkalse skiet. Wat is julle opinie oor die meopta teen R7400 hier by huntex? Is die IR noodsaaklik of sal ek regkom? Nie lus om 2 keer te koop nie. Hoor graag julle opinies.