Middag manne
Ek soek asb raad. Eks opsoek na n teleskoop vir my 22-250. Na ek na die vortex viper gekyk het het my gat erg gejeuk, maar die prys is bietjie styf vir iemand wat net af en toe jakkalse skiet. Wat is julle opinie oor die meopta teen R7400 hier by huntex? Is die IR noodsaaklik of sal ek regkom? Nie lus om 2 keer te koop nie. Hoor graag julle opinies.
meopta 6-18x50 BDC
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: meopta 6-18x50 BDC
Sou enige dag die meopta koop.Baie lekker goeie scope en die prys klink ok reg
Kyk ka net of die ret lekker sal werk vir nag skiet.die ir sal help in die nag veral as dit net n klyn kol in die middel van die ret is
Kyk ka net of die ret lekker sal werk vir nag skiet.die ir sal help in die nag veral as dit net n klyn kol in die middel van die ret is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: meopta 6-18x50 BDC
springhaas, dis n baie lekker scope. Verstellings lekker duidelik en beeld duideliker as n 10 jaar ou VX3.
