Ek sit hier uiteen hoe om op die Jaracal Online shop te registreer en die koop proses:
Eerstens registreer op die bladsy:
Die "dropdown box" aan die regterkant onder by currencies kan gekliek word om die pryse in Rande aan te dui.
Kies 'n item om daarop te kliek(die item sal onderstreep word) soos by springhaas_4 regs onder:
By van die items sal ook 'n "drop down menu" verskyn wat jy dan kan kies met opsie spoedpos; gewone pos of "download"
Kliek op add to cart.
Nadat daar klaar gekoop is kan op die "Shopping cart contents" regs bo gekliek word om dan na "Check Out" te gaan.
Payment Information bladsy sal verskyn en kies dan watter een van die 2 metodes - Bank Transfer of Paypal
Kliek continue en jy sal 'n e-pos ontvang met die bankbesonderhede ens. Op hiedie stadium kry ek ook 'n e-pos van die order. Wanneer ek die bewys van inbetaling ontvang het verander ek jou bestelling na processing wat dan beteken jy kan die items wat jy bestel het aflaai. Die "download links" is aan die onderkant
Die artikels wat gepos moet word maak ek op en stuur dit dan per pos. Jou order tov geposte goed sal verander word na delivered met 'n tracking nommer.
Indien julle enige navrae of voorstelle het is julle welkom om hierdie "board" te gebruik
Groete
Heinrich
Aanwysings hoe om die "Online Shop" te gebruik
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Aanwysings hoe om die "Online Shop" te gebruik
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Aanwysings hoe om die "Online Shop" te gebruik
More Hein,
Wat gebruik ek as bank verwysing met elektroniese oorbetalings?
Wat gebruik ek as bank verwysing met elektroniese oorbetalings?