Page 1 of 1
Zeiss Terra Review
Posted: Mon Apr 07, 2014 4:10 pm
by Louis Kriel
Ek het al baie by hierdie ou geleer oor teleskope. Hy is baie vriendelik en antwoord persoonlik jou vrae baie vinnig.
http://opticsthoughts.com/?page_id=1324
Re: Zeiss Terra Review
Posted: Mon Apr 07, 2014 5:32 pm
by vriell
Dankie vir die deel Louis.
Re: Zeiss Terra Review
Posted: Mon Apr 07, 2014 7:26 pm
by JPS
Ek sal geld daarop sit dat die tracking issue wat daar was as gevolg van die warne ringe is. Het selfde ondervind met my Zeiss HD 5 se focus wat nie wou stel nie. Nadat ek met oom Piet gesels het het hy gese ek moet Ringe verander en dit het probleem opgelos.
Goeie reviews, dankie vir die link Louis.
Groete
JP
Re: Zeiss Terra Review
Posted: Mon Apr 07, 2014 9:44 pm
by immelmanw
Ek het twee Zeiss Terra 4-12x42 teleskope. Een op n 6x45 en die ander op n 6.5x55.
Vir n jagteleskoop is ek bitter gelukkig met die Terra. Solank n mens nie n gong op 1200m probeer skiet nie is die saak reg.
Re: Zeiss Terra Review
Posted: Tue Apr 08, 2014 12:14 am
by Louis Kriel
Liewe hemel Willem hoeveel gewere het jy?
Re: Zeiss Terra Review
Posted: Tue Apr 08, 2014 7:01 am
by immelmanw
Louis Kriel wrote:Liewe hemel Willem hoeveel gewere het jy?
Baie.
Re: Zeiss Terra Review
Posted: Tue Apr 08, 2014 7:06 am
by wlm
Louis Kriel wrote:Liewe hemel Willem hoeveel gewere het jy?
'n Winkel vol.

Re: Zeiss Terra Review
Posted: Tue Apr 08, 2014 7:13 am
by VdWalt
immelmanw wrote:Louis Kriel wrote:Liewe hemel Willem hoeveel gewere het jy?
Baie.
Mens kan nie te veel of genoeg hê nie....
Re: Zeiss Terra Review
Posted: Tue Apr 08, 2014 7:21 am
by BRNO (Pierre)
Ek is nogals bly die Nikon het ook nie te sleg gevaar nie. Daai BDC is maar n shit kruishaar. Ek het drie monarchs met milldot, en het baie vertroue in die scopes, sowel as die winkel by wie ek dit gekoop het.
Re: Zeiss Terra Review
Posted: Tue Apr 08, 2014 8:29 am
by Capt. Yoda
Daai 3-9 Conquest is dam maar n baas van n scope
Re: Zeiss Terra Review
Posted: Tue Apr 08, 2014 9:40 am
by Louis Kriel
VdWalt wrote:immelmanw wrote:Louis Kriel wrote:Liewe hemel Willem hoeveel gewere het jy?
Baie.
Mens kan nie te veel of genoeg hê nie....
Jy moet eendag vir ons foto opsit van jou eie persoonlike gewere. Nie die winkel sn nie jou eie gunne. Dis nou te se as daar n wyehoek lens is wat almal kan inkry.
Re: Zeiss Terra Review
Posted: Tue Apr 08, 2014 12:23 pm
by Marc
Louis Kriel wrote:
Jy moet eendag vir ons foto opsit van jou eie persoonlike gewere. Nie die winkel sn nie jou eie gunne. Dis nou te se as daar n wyehoek lens is wat almal kan inkry.
Hy sal dit nooit kan doen nie, die server sal crash
