Zeiss Terra Review
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Zeiss Terra Review
Ek het al baie by hierdie ou geleer oor teleskope. Hy is baie vriendelik en antwoord persoonlik jou vrae baie vinnig.
http://opticsthoughts.com/?page_id=1324
http://opticsthoughts.com/?page_id=1324
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Zeiss Terra Review
Dankie vir die deel Louis.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Zeiss Terra Review
Ek sal geld daarop sit dat die tracking issue wat daar was as gevolg van die warne ringe is. Het selfde ondervind met my Zeiss HD 5 se focus wat nie wou stel nie. Nadat ek met oom Piet gesels het het hy gese ek moet Ringe verander en dit het probleem opgelos.
Goeie reviews, dankie vir die link Louis.
Groete
JP
Goeie reviews, dankie vir die link Louis.
Groete
JP
-
immelmanw
Re: Zeiss Terra Review
Ek het twee Zeiss Terra 4-12x42 teleskope. Een op n 6x45 en die ander op n 6.5x55.
Vir n jagteleskoop is ek bitter gelukkig met die Terra. Solank n mens nie n gong op 1200m probeer skiet nie is die saak reg.
Vir n jagteleskoop is ek bitter gelukkig met die Terra. Solank n mens nie n gong op 1200m probeer skiet nie is die saak reg.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Zeiss Terra Review
Liewe hemel Willem hoeveel gewere het jy?
-
immelmanw
Re: Zeiss Terra Review
Baie.Louis Kriel wrote:Liewe hemel Willem hoeveel gewere het jy?
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Zeiss Terra Review
Louis Kriel wrote:Liewe hemel Willem hoeveel gewere het jy?
'n Winkel vol.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Zeiss Terra Review
Mens kan nie te veel of genoeg hê nie....immelmanw wrote:Baie.Louis Kriel wrote:Liewe hemel Willem hoeveel gewere het jy?
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Zeiss Terra Review
Ek is nogals bly die Nikon het ook nie te sleg gevaar nie. Daai BDC is maar n shit kruishaar. Ek het drie monarchs met milldot, en het baie vertroue in die scopes, sowel as die winkel by wie ek dit gekoop het.
Veiligheid eerste manne!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Zeiss Terra Review
Daai 3-9 Conquest is dam maar n baas van n scope
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Zeiss Terra Review
Jy moet eendag vir ons foto opsit van jou eie persoonlike gewere. Nie die winkel sn nie jou eie gunne. Dis nou te se as daar n wyehoek lens is wat almal kan inkry.VdWalt wrote:Mens kan nie te veel of genoeg hê nie....immelmanw wrote:Baie.Louis Kriel wrote:Liewe hemel Willem hoeveel gewere het jy?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Zeiss Terra Review
Hy sal dit nooit kan doen nie, die server sal crashLouis Kriel wrote: Jy moet eendag vir ons foto opsit van jou eie persoonlike gewere. Nie die winkel sn nie jou eie gunne. Dis nou te se as daar n wyehoek lens is wat almal kan inkry.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner

