Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Manne dis nou daai tyd, Christo se Bwb jag op Kalabaspan Safaris is voor die deur, en gaan ons die bakkies volgende donderdag bespring, en Thaba hier kom ons!!!!!
Ek weet nie wie sien die meeste uit daarna nie, Christo of ek? Dit gaan versker my laaste trippie vir die jaar wees, maar dit begin nou vir Christo. Ek was gou woensdag bietjie plaas toe, en was weer bevoreg om 2 mooi vlakkies te laat bakkie ry.
Christo ou mater, dit gaan n laaaaaaang naweek en week wees, maar glo vir my, die moeite werd, ons gaan dit vir jou n naweek maak om nie te vergeet nie! Olie daai gunne, laai daai pitte, en maak gereed!
Kobus gaan ons ook vergesel op die trippie, en nog 2 van my pelle, saam met Christo se groep en Hein, gaan ons n mooi span wees!
Pak die kuier tekkies ook in, as ons kla gejag het en daai bosveld tv brand, die trekklavier en kitare begin klop, dans die ryperde los, hahahahahaha. Hoop my neef Johny (JSR op die forum) gaan ook n naweek pas kry by vroulief en saamkom!
Hoop julle manne gaan dit gevaarlik geniet, en ons gaan sommer klomp fotos opsit as ons trug kom na die naweek.

Last edited by ROBBIE1 on Fri Apr 04, 2014 6:13 pm, edited 2 times in total.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Amper raak ek nou bly, net jammer dis 'n ander Christo!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Robbie,
Kyk mater ek is al so opgewonde my lus hang sommer uit. Ek kan nie wag nie, elke nou en dan wonder of ek nie die 7x64 maar moet vat ipv die 416 nie (al op en af geredeneer). Christo het my een gister n lui gegee en gese ons sien mekaar volgende naweek. Mag die punte reguit trek..............daai varkies lyk mooi en ek soek my wildebeest ook, die naweek gaan n wenner wees sso gewoonlik.
Christo hier kom lekker/gevaarlike pap met ponde botter.....

Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Beer (Christo) wrote:Amper raak ek nou bly, net jammer dis 'n ander Christo!
Ek ook
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
JAGTERSREGMOTIVERING wrote:Robbie,
Christo hier kom lekker/gevaarlike pap met ponde botter.....
Hahaha, sal verseker deel van die menu wees, pap met n pond botter, swart peper en sweet corn saam n braaivleisie, dan loop hy soos ou Anna met n nuwe mop!!
Wonder waars die regte Christo????
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Robbie ek sal dink hy is seker besig om al daai spinnerakke uit die loop te skiet nie soos ek wat diwering uit 16 mm roundbar bou nie, saps ok soms lekker laf
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Rampawena
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Tue Jan 29, 2013 3:50 pm
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Yes yes, inderdaad die 300 windhond is sommer gou gou ingeskiet vanoggend. Soos Robbie se weet ons nie wie meer excited oor die jag is nie, ek dink ek is.
Kerels dit gaan wild lekker wees en weereens dankie aan almal wat n hand hierin gehad het.
Nou ja nou gaan ek ook sommer gou n paar duiwe en tarries met die haelgun gaan skiet net om op te warm.
Groete
Die regte Christo
Kerels dit gaan wild lekker wees en weereens dankie aan almal wat n hand hierin gehad het.
Nou ja nou gaan ek ook sommer gou n paar duiwe en tarries met die haelgun gaan skiet net om op te warm.
Groete
Die regte Christo
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
My staalwerk is klaar vir die dag, more is dit tyd om bietjie te laai vir die GROOT naweek.................dit gaan lekker wees en hopelik val daar n steak of twee.Dink die week gaan baie lank wees
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Manne
Ek het nounet aan n idee gedink.....die klompie wat saam gaan gaan ek bietjie in die mik en druk vasvang en met hulle toestemming op my webwerf sit onder Sportskiet en jag. Hoeka bietjie nuwe fotos nodig al moeg vir my gevreet

Nou ja, waar sal begin?
Ek dink eerste wil ek al die manne bedank wat saam was vir n bevange lekker naweek, goeie dissipline, veiligheid, lekker grappe, en Spes Willie se 5lt jerrie kan vol KWV wat soos n bom gewerk het as ons begin kuier het!!!!!
Christo het nou wel nie n skoot op daai groot alleenloper kon inkry nie, en die ander het hom met opset onduik, maar soos hy se, dienis mos nou die inlyding tot die boek, ons maak weer so om die storie te kan skryf, nog n trip is nou n MOET!!!
Johny het n mooi vlakkie laat tokkie ry, Tiaan het n jong bwb bulletjie platgemaak, Hein het een van sy eie bulle laat saamry, en Kobus het 5 rooies die bakkie laat vuilmaak.
Die bosveld kort nou n goeie ryp laat die die blare kan val, dit was n baie moeilike jag, die bos is ryg en gras is lank, maar vir my, een van die beste trips nog saam met n groep manne wat jy nie geken het nie.
Nou wag, la Kobus en Christo self vertel hoe hulle dit ervaar het!

Last edited by ROBBIE1 on Tue Apr 15, 2014 11:09 am, edited 1 time in total.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Manne
Die trekklavier en die kitaar het ons begelei met Pianoman, ver in die ou Kalahari en vele meer. Ek is mos nou nie n man wat gorrel nie en selfs ek het in die oggend ure eers in die med gekom.As ek nou mooi onthou was dit 03h00 vrydag more 02h00 saterdag oggend en so 04h00 sondag oggend. My totale slap vir die naweek was so 7 ure en het gister 18h00 uitgepaas op my bank. Net die varkie was tevoet gejag aangesien dit ma vrek ruig was.Ek was natuurlike koppige een en wou hulle gaan uitgrou waar hulle wegkruip en het die voet goed benut en was lekker flou. Die dubbelkajuit ranger wat se dak met n grinder afgesny was was n lekker masjien, die spinnekoppe was vollop en het elke nou en dan n fyn stemmetjie gehoor uit n grootman. Kalabaspan was die ideale naby vir n klomp manne wat mekaar vind, ou Tiaan het soos gewoonlik sy handsaag uitgehaal en die hele lodge prober afsaag in een aand.
Manne dankie vir elkeen se deel en o ja Grobbies dankie vir die lekker kos en musiek en ons maak weer so!!!Ek raak nou hoeka wee lus vir n lewertjie....
Die trekklavier en die kitaar het ons begelei met Pianoman, ver in die ou Kalahari en vele meer. Ek is mos nou nie n man wat gorrel nie en selfs ek het in die oggend ure eers in die med gekom.As ek nou mooi onthou was dit 03h00 vrydag more 02h00 saterdag oggend en so 04h00 sondag oggend. My totale slap vir die naweek was so 7 ure en het gister 18h00 uitgepaas op my bank. Net die varkie was tevoet gejag aangesien dit ma vrek ruig was.Ek was natuurlike koppige een en wou hulle gaan uitgrou waar hulle wegkruip en het die voet goed benut en was lekker flou. Die dubbelkajuit ranger wat se dak met n grinder afgesny was was n lekker masjien, die spinnekoppe was vollop en het elke nou en dan n fyn stemmetjie gehoor uit n grootman. Kalabaspan was die ideale naby vir n klomp manne wat mekaar vind, ou Tiaan het soos gewoonlik sy handsaag uitgehaal en die hele lodge prober afsaag in een aand.
Manne dankie vir elkeen se deel en o ja Grobbies dankie vir die lekker kos en musiek en ons maak weer so!!!Ek raak nou hoeka wee lus vir n lewertjie....
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Rampawena
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Tue Jan 29, 2013 3:50 pm
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Eerstens ook dankie aan almal wat die jag so onvergeetlik gemaak het. Robbie vir jou en Hein vir die reëlings en natuurlik die goeie gebaar deur die skenking te maak vir die Kinder Kersfonds kompetisie.
Soos die manne al gesê het was die veld baie ruig, ek het Vrydag oggend twee bosvarke gekry maar kon glad nie n skoot inkry nie, die alleenloper bul was ook net net te ver. Ons het hard probeer die res van die naweek maar tevergeefs.
Die kitaar en orreltjie het definitief gesorg dat die verrigtinge tot lekker laat aanhou, toe die darts uitkom was die kompetisie lekker straf en so het die manne mekaar al hoe beter leer ken. Die “educator” se wiskunde lesse het die lagspiere seer gemaak, toe daar nog drie op die bus moet klim sodat daar niemand op die bus is nie toe hak die party nog n rat.
Nou voor ons by die volgende trip kom sal daar eers n reünie gehou word, afval geëet word, dan is dit skietbaan toe om ladings te ontwikkel, sommer n braai of twee ook intussen.
Weereens dankie aan al die pelle, oud en nuut, hier kom n ding.

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Lekker man, foto's foto's foto's
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
JSR
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Mon Feb 10, 2014 8:36 pm
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Ja manne
Regtig een van my beste jagnaweke ook . Mens weet nie altyd wat om te verwag nie .Dis net ewe skielik hoe die manne se stories by almal aanklank vind en dan is daar geen einde nie .Die leeu moet net eers uit die hok kom dat elke man n beurt kan kry .Nou ja ,party se beurte kom eers later as jy 6 ure Thabas toe ry.Die kuiers in die aande was morsig ,bedoelende heerlik saam met die instrumente. Ek en Koos se stappie donderdag het vinnig n vark opgelewer maar dit was van korte duur . Ons het toe maar Ford gery om beter te kan sien. Soos almal se dit was moeilik in die veld.Van die manne het hard probeer met die stappery.Daar het darm later n paar goete geval om huistoe te bring Dankie Hein en Robbie vir die mooi relings ,Koos vir jou saamry en al die anne manne ,Tiaan, Christo ,Christo, Deon, Spes Willie .
Hoop die volgende een is vinnig
Mooi loop al die pelle
Johny

Marc, ek dink ons het al weer n babbel gehap met die foto vattery!! Ek kan elke keer my gat skop, maar dis gewoonlik as jy gaan kyk hoe lyk die karkas in die koelkamer dat jy onthou jyt AL WEER vergeet om n kiekie te vat.
Ek en Tiaan sal eers bietjie die video wat ons in die lapa gevat het moet edit, netnou is dit dalk 18LV, hahahahaha.
Nee kyk voorwaar, was dit heerkik saam julle span, en maak ek wel so vir n volgende keer!
Neef Johny se cabanosis hang al, Kobus se rooies is klaar, moet nog net die carpacios van daai rugstringe sny, die zebra is klaar kompound rantsoen, en dan vat ons die res!
Ekt vir Frikkie n foto gestuur, saterdag laat middag toe die jag vir die dag klaar was, en ons so ou skuimkoppie geneem het om die stof uit die keel te kry!!!

- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
hier is daai fototjie
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/12042014789_zpsa835af8c.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/12042014789_zpsa835af8c.jpg
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Yipa, kyk net hoenlus is daai man vir daai koue enetjie, en dit was rerag n pous vir die foto manne, niemand was daar getrek nie!!!
-
JSR
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Mon Feb 10, 2014 8:36 pm
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Heng neef ,nou het jy lekker uitgepraat . Sit liewer die foto van die ander vark op wat ek gestuur het
Johny
Johny
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
-
Tiaan
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Thu Feb 20, 2014 5:11 pm

Dit is reg julle moet maar lekker spot.JAGTERSREGMOTIVERING wrote:Manne
Die trekklavier en die kitaar het ons begelei met Pianoman, ver in die ou Kalahari en vele meer. Ek is mos nou nie n man wat gorrel nie en selfs ek het in die oggend ure eers in die med gekom.As ek nou mooi onthou was dit 03h00 vrydag more 02h00 saterdag oggend en so 04h00 sondag oggend. My totale slap vir die naweek was so 7 ure en het gister 18h00 uitgepaas op my bank. Net die varkie was tevoet gejag aangesien dit ma vrek ruig was.Ek was natuurlike koppige een en wou hulle gaan uitgrou waar hulle wegkruip en het die voet goed benut en was lekker flou. Die dubbelkajuit ranger wat se dak met n grinder afgesny was was n lekker masjien, die spinnekoppe was vollop en het elke nou en dan n fyn stemmetjie gehoor uit n grootman. Kalabaspan was die ideale naby vir n klomp manne wat mekaar vind, ou Tiaan het soos gewoonlik sy handsaag uitgehaal en die hele lodge prober afsaag in een aand.
Manne dankie vir elkeen se deel en o ja Grobbies dankie vir die lekker kos en musiek en ons maak weer so!!!Ek raak nou hoeka wee lus vir n lewertjie....
Julle dag sal kom.
wil net by voeg dat dit was u naweek 1000 !!!
ons moet weer so maak .
-
Tiaan
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Thu Feb 20, 2014 5:11 pm
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
JSR wrote:Ja manne
Regtig een van my beste jagnaweke ook . Mens weet nie altyd wat om te verwag nie .Dis net ewe skielik hoe die manne se stories by almal aanklank vind en dan is daar geen einde nie .Die leeu moet net eers uit die hok kom dat elke man n beurt kan kry .Nou ja ,party se beurte kom eers later as jy 6 ure Thabas toe ry.Die kuiers in die aande was morsig ,bedoelende heerlik saam met die instrumente. Ek en Koos se stappie donderdag het vinnig n vark opgelewer maar dit was van korte duur . Ons het toe maar Ford gery om beter te kan sien. Soos almal se dit was moeilik in die veld.Van die manne het hard probeer met die stappery.Daar het darm later n paar goete geval om huistoe te bring Dankie Hein en Robbie vir die mooi relings ,Koos vir jou saamry en al die anne manne ,Tiaan, Christo ,Christo, Deon, Spes Willie .
Hoop die volgende een is vinnig
Mooi loop al die pelle
Johny
Dit is reg so pella ons maak weer so.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Die bostrok met Sound, met n grinder en n hamer het hy lewe gesien
http://i1241.photobucket.com/albums/gg502/79071651/DSC_0897_zpsfe715279.jpg
Neef Johny se varkie
http://i1241.photobucket.com/albums/gg502/79071651/DSC_0886_zpsea57b52d.jpg
Waterberge in die agtergrond voor die son sak
http://i1241.photobucket.com/albums/gg502/79071651/DSC_0889_zps7ff20e45.jpg
http://i1241.photobucket.com/albums/gg502/79071651/DSC_0897_zpsfe715279.jpg
Neef Johny se varkie
http://i1241.photobucket.com/albums/gg502/79071651/DSC_0886_zpsea57b52d.jpg
Waterberge in die agtergrond voor die son sak
http://i1241.photobucket.com/albums/gg502/79071651/DSC_0889_zps7ff20e45.jpg
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
En daar het die tyd weer aangebreek!!
Woensdag middag rol die wiele weer Kalabaspan toe, en hierdie keer kom ons nie trug voor Christo nie daai Bwb plat het nie! Ek hoop jy nog onthou nog die pad Chris la jy nou weer verdwaal en 6 ure plaas toe ry nie ne............ eishhhh
n Vol span is ook die slag, en gaan dit n lekker naweek wees, dit weet ek sommer klaar. Ons sal ook biejtie fotos neem die slag, en ek glo daar sal heelwat stories vertel word as ons trug is, maar julle sal moet wag tot maandag om al die nuus te kry!
Sien julle woensdag.
Woensdag middag rol die wiele weer Kalabaspan toe, en hierdie keer kom ons nie trug voor Christo nie daai Bwb plat het nie! Ek hoop jy nog onthou nog die pad Chris la jy nou weer verdwaal en 6 ure plaas toe ry nie ne............ eishhhh
n Vol span is ook die slag, en gaan dit n lekker naweek wees, dit weet ek sommer klaar. Ons sal ook biejtie fotos neem die slag, en ek glo daar sal heelwat stories vertel word as ons trug is, maar julle sal moet wag tot maandag om al die nuus te kry!
Sien julle woensdag.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Robbie,
Laat Hein solank Christo se wildebeest vasmaak.......sodat hulle nie weer so kan wegraak nie. Hoe lyk die bos die keer, is dit darm al bietjie oper daar?
Laat Hein solank Christo se wildebeest vasmaak.......sodat hulle nie weer so kan wegraak nie. Hoe lyk die bos die keer, is dit darm al bietjie oper daar?
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Ja die bos is nou mooi, blare gegooi. Die gras nog bietjie lank vir die varkies, maar dis nou droog, as die son die week lekker kop uitsteek in die kaapse manne druk vir ons paar sakke in die gate wat daai koue wind die afgelope 2 weke laat deurkom het, gaan die varke ook lekker loop!
My gaai juik darm nou erg hoor..... kom ons ry!!