Page 1 of 1

Optical Booster?

Posted: Fri Mar 28, 2014 10:37 am
by Sangoma (IAN)
Dagse manne, wat is julle gevoel oor die goed?

Wie gebruik dit tans?

Gaan lees verder op bulzeye se Web blad.

Re: Optical Booster?

Posted: Fri Mar 28, 2014 10:40 am
by Capt. Yoda
Sangoma wrote:Dagse manne, wat is julle gevoel oor die goed?

Wie gebruik dit tans?

Gaan lees verder op bulzeye se Web blad.
Snotgomma

Ek het daai een wat Mark van gepraat het en dit het niks vir my gedoen nie.Dit het eintlik die kwaliteid van die glas op n Zeiss en Swaro baie swakker gemaak.
Sal nie weer een gebruik nie