Dagse manne, wat is julle gevoel oor die goed?
Wie gebruik dit tans?
Gaan lees verder op bulzeye se Web blad.
Optical Booster?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Optical Booster?
SnotgommaSangoma wrote:Dagse manne, wat is julle gevoel oor die goed?
Wie gebruik dit tans?
Gaan lees verder op bulzeye se Web blad.
Ek het daai een wat Mark van gepraat het en dit het niks vir my gedoen nie.Dit het eintlik die kwaliteid van die glas op n Zeiss en Swaro baie swakker gemaak.
Sal nie weer een gebruik nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
