Page 1 of 3
Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Wed Mar 26, 2014 9:04 am
by Chevvy SS
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Wed Mar 26, 2014 9:08 am
by Hugov
Wonder of ons die perd hier gaan sien?
Die tacoma is al n ruk lank beskikbaar oor die waters.
Groete H
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Wed Mar 26, 2014 9:11 am
by G-force
Chevvy ek doen dit nie om jou sleg te laat lyk nie soos vroer beweer is op n ander thread maar die Tacoma is al jare beskikbaar deur Toyota in die buiteland.
http://en.wikipedia.org/wiki/Toyota_Tacoma
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Wed Mar 26, 2014 9:12 am
by henning
Dit begin nou soos die ou Ford Ranger lyk.
Groete
Henning
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Wed Mar 26, 2014 9:18 am
by G-force
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Wed Mar 26, 2014 9:43 am
by Chevvy SS
G-force wrote:Chevvy ek doen dit nie om jou sleg te laat lyk nie soos vroer beweer is op n ander thread maar die Tacoma is al jare beskikbaar deur Toyota in die buiteland.
http://en.wikipedia.org/wiki/Toyota_Tacoma
Sal dan seker trekke na hierdie perd hê.
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Thu Feb 05, 2015 3:11 pm
by Chevvy SS
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Thu Feb 05, 2015 3:15 pm
by Chevvy SS
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Thu Feb 05, 2015 3:30 pm
by Sako75
Sien onder
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Thu Feb 05, 2015 3:35 pm
by Sako75
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Thu Feb 05, 2015 4:54 pm
by Finfan
As ek so kyk na hierdie sneak fotos lyk dit nie of die Hilux baie anders gaan lyk as die vorige, behalwe dat die grill lyk soos die boerboel wat smile!
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Thu Feb 26, 2015 12:38 am
by Sako75
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Tue Apr 21, 2015 5:46 pm
by Sako75
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Wed Apr 29, 2015 6:59 am
by Sako75
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Wed Apr 29, 2015 9:21 am
by Francoisv
Het die Prado tipe (Nestle off-road model) in Duitsland gesien.
ImageUploadedByTapatalk1430292046.745898.jpg
ImageUploadedByTapatalk1430292069.182551.jpg
ImageUploadedByTapatalk1430292084.100857.jpg
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Sat Sep 26, 2015 2:34 pm
by Sako75
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Wed Oct 14, 2015 7:18 pm
by Sako75
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Thu Oct 15, 2015 6:08 pm
by MEERKAT
Presies Henning hulle is myle agter
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Fri Oct 16, 2015 8:18 am
by Henry
Neewat, die Amerkaanse bakkies lyk my baie mooier. Die ding lyk nie veel beter as die huidige een nie. Ford kan maar rustig slaap.
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Fri Oct 16, 2015 9:53 am
by Wouter Roets
Henry wrote:Neewat, die Amerkaanse bakkies lyk my baie mooier. Die ding lyk nie veel beter as die huidige een nie. Ford kan maar rustig slaap.
Henry
As Ford huidig sukkel om die 10 jaar oue Toyota Hilux in verkope te klop, wat dink jy gaan gebeur met die nuwe een?
Groetnis
Wouter
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Fri Oct 16, 2015 10:00 am
by Paul Jonker
Wouter Roets wrote:Henry wrote:Neewat, die Amerkaanse bakkies lyk my baie mooier. Die ding lyk nie veel beter as die huidige een nie. Ford kan maar rustig slaap.
Henry
As Ford huidig sukkel om die 10 jaar oue Toyota Hilux in verkope te klop, wat dink jy gaan gebeur met die nuwe een?
Groetnis
Wouter
Presies. hulle sê altyd "LOOK AT THE SCOREBOARD"
Groete
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Fri Oct 16, 2015 11:04 am
by Wouter Roets
Ludwig
Om regverdig te wees kom ons praat weer hieroor wanneer ons die kaans gehad het om in die nuwe Hilux te ry. Ek het nou net n artikel gelees oor driving impressions oor die nuwe Hilux in die TopCar van die maand. Daai ou se jy moes maar gewag het met jou aankoop van n nuwe bakkie.
Groetnis
Wout
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Fri Oct 16, 2015 11:39 am
by Riaan Kriel
Wouter Roets wrote:Ludwig
Om regverdig te wees kom ons praat weer hieroor wanneer ons die kaans gehad het om in die nuwe Hilux te ry. Ek het nou net n artikel gelees oor driving impressions oor die nuwe Hilux in die TopCar van die maand. Daai ou se jy moes maar gewag het met jou aankoop van n nuwe bakkie.
Groetnis
Wout
My eie opinie oor die tipe debatte :
'n Ou spreekwoord het altyd so iets geklink as ek reg onthou "Wiens brood jy eet, diens woord jy spreek" Daai ouens word almal betaal om iets maar te sugarcoat bv. die beriggie vanoggend op News24.
http://www.wheels24.co.za/NewModels/We- ... x-20151016
Deesdae is almal se produkte redelik tot goeie kwaliteit. 'n Swak produk sal geen bestaansreg hê nie. Party is net beter is sekere opsigte as ander en omgekeerd.

Lekker dag manne
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Fri Oct 16, 2015 12:24 pm
by PWV
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Posted: Fri Oct 16, 2015 2:32 pm
by Henry
Die stats sal aansienlik anders lyk as mens opdeel tussen private kopers en kommersiele kopers.