Skiettafel
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Skiettafel
Om so 'n tafel te maak is "rocket science" nie nodig. Ek dink selfs ek sal dit kan doen.
Om dit kleiner en meer hanteerbaar te kry, hoef mens seker ook net 'n linker- of regterhandse tafel te bou.
http://www.firearmstalk.com/forums/f35/ ... nch-48187/
Groetnis
Om dit kleiner en meer hanteerbaar te kry, hoef mens seker ook net 'n linker- of regterhandse tafel te bou.
http://www.firearmstalk.com/forums/f35/ ... nch-48187/
Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Skiettafel
Nou maar meet die X-trail se kattebak en kom kuier vir my! 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Skiettafel
Ek het self die twee fotos op die net raakgeloop - ek was vanaand besig om my eie soortgelyke tafel te bou. Ek weet die ouens verkoop die tafels, maar ek kan nie meer onthou waar presies op die net, het ek op hulle afgekom nie. Die ouens wat die professionele fotos geneem het, is nie die verkopers nie.
http://i776.photobucket.com/albums/yy50/strydomd/randa_table_1_zps28de2fef.jpg
http://i776.photobucket.com/albums/yy50/strydomd/randa_table_2_zps9a25b701.jpg
http://i776.photobucket.com/albums/yy50/strydomd/randa_table_1_zps28de2fef.jpg
http://i776.photobucket.com/albums/yy50/strydomd/randa_table_2_zps9a25b701.jpg
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Skiettafel
Spanner, dit lyk na 'n gawe storie!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Skiettafel
Stefan Fourie wrote:.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Skiettafel
Komaan Gawie, ek soek 'n prys. Sal self afhaal.
Dankie.
Dankie.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Skiettafel
Ek soek ook een wie gaan dit vir ons maak ,ek persoonlik dink ook Gawie is die man wat daai goed sal kan maak
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Skiettafel
"The hipps don't lie!"Chevvy SS wrote:Komaan Gawie, ek soek 'n prys. Sal self afhaal.
Dankie.
Sal julle net na 3 pryse deurgee.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Skiettafel
Komaan John Deere geweer, dis al na 4!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Skiettafel
Vorige avatar was beter!Chevvy SS wrote:Komaan John Deere geweer, dis al na 4!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Skiettafel
Oom Pieter wil my weer in die moeilikheid kry!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Skiettafel
R1420.00.Spanner wrote:Ek het self die twee fotos op die net raakgeloop - ek was vanaand besig om my eie soortgelyke tafel te bou. Ek weet die ouens verkoop die tafels, maar ek kan nie meer onthou waar presies op die net, het ek op hulle afgekom nie. Die ouens wat die professionele fotos geneem het, is nie die verkopers nie.
http://i776.photobucket.com/albums/yy50/strydomd/randa_table_1_zps28de2fef.jpg
http://i776.photobucket.com/albums/yy50/strydomd/randa_table_2_zps9a25b701.jpg
Prys is vir tafel en pote soos per foto.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Skiettafel
Dit is al na sewe. Ek wag nog vir die bestellings!Chevvy SS wrote:Komaan John Deere geweer, dis al na 4!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Skiettafel
Ek sal een vat, dankie!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Skiettafel
Trek tog die BTW af Gabriël....
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Skiettafel
Daar is nie BTW op nie. No1 se pankreas. My skietgoed betaal nie vir Nkandla nie!!!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Skiettafel
Die materiaal is bestel en ek en Gerrie gaan volgende week 4 tafels bymekaar maak.
Ons sal een gaan demo om te sien of die kite vlieg voor ons hulle smous.
Ons kan hul dan meet en weeg vir courierkostes.
Groetnis,
Gawie.
Ons sal een gaan demo om te sien of die kite vlieg voor ons hulle smous.
Ons kan hul dan meet en weeg vir courierkostes.
Groetnis,
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Skiettafel
Gawie maak hierdie stoele ook wat saam met die skiettafel gaan. R299.99
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Skiettafel
Ek hou persoonlik meer van 'n riempies-stoeltjie. Ventelasie is beterChevvy SS wrote:Gawie maak hierdie stoele ook wat saam met die skiettafel gaan. R299.99
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Skiettafel
Ek stem Gawie, as ek op daai stoel gaan sit, gaan ek defnitief 'n "air-lock" kry. Selfs al leun ek effens vorentoe, gaan daai prominente rif in die middel jou nie loelaat om asem uit te blaas nie.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Skiettafel
Chevvy, het jy as "template" gedien vir die stoel?

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Skiettafel
Ouens wat V8 Chev's ry se ghoone is groter.Pieter Willem Vorster wrote:Chevvy, het jy as "template" gedien vir die stoel?![]()
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Skiettafel
Baie netjies - die tafel
