Nightforce ATACR 5-25x56

Post Reply
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1232
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Nightforce ATACR 5-25x56

Post by Pinkes »

Môre Manne

Wil bq hoor of van julle met die scope al gespeel het of besit?En wat is julle
opinies oor hom? Ek het bietjie ge-google en klink of die scope baie
goeie reviews ontvang en die glas beter is as die NXS reeks is. Ek kyk
na die scope vir 'n moontlike 260 bou projek of om dit op my 300wm te sit.
Sal ook wil hoor waar van hulle huidiglik beskikbaar is en teen wat verkoop hulle
tans? Ek dink ek sal miskien vir Huntex moet wag vir as daar 'n moontlike special of iets is.

Enige insette sal waardeer word.

Groete
Pinkes
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nightforce ATACR 5-25x56

Post by Geno »

Gesels met Raven. Hy het so kyker op een van sy roere.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply