Page 1 of 1
K&M neck turner
Posted: Thu Mar 13, 2014 12:59 pm
by Swede
Waar kan ek plaaslik die bogenoemde in die hande kry?
Re: K&M neck turner
Posted: Thu Mar 13, 2014 1:21 pm
by THOMAST
Ek het laas by Safari gesien, expander mandrells ook. Miskien moet jy net eers bel dat hulle kan seker maak.
Re: K&M neck turner
Posted: Thu Mar 13, 2014 1:32 pm
by Swede
dankie sal so maak
Re: K&M neck turner
Posted: Fri Mar 14, 2014 1:29 pm
by Swede
Geen stock nie

!!, het een by Chris van Niekerk bestel lyk vir my dit werk op dieselfde manier as die K&M
Re: K&M neck turner
Posted: Fri Mar 14, 2014 4:57 pm
by THOMAST
Ek het een van syne, hy werk baie mooi
As jy 'n expander mandrell gaan gebruik, kry die "Sinclair expander die body" en sny 'n gat in die skroefkop. Dan gebruik jy sommer Chris se "pilot" (het twee kante met 2 deursneƫ) as die expander mandrel, hulle pas perfek.
Re: K&M neck turner
Posted: Mon Mar 24, 2014 9:42 am
by Swede
Dankie! sal na dit kyk. Wag nou net dat die bestelling opgemaak word.
Re: K&M neck turner
Posted: Mon Mar 24, 2014 7:53 pm
by Charles.308
Hi Swede
Wat is prys van turner en hoe kom ek in kontak met Chris.Ek sal ook belangstel in een.
Laat weet maar as jy kontak nr het
Dankie
Charles
Re: K&M neck turner
Posted: Mon Mar 24, 2014 9:21 pm
by DawieKotze
Charles.308 wrote:Hi Swede
Wat is prys van turner en hoe kom ek in kontak met Chris.Ek sal ook belangstel in een.
Laat weet maar as jy kontak nr het
Dankie
Charles
Oom Chris se nommer is - 082 twee nege 8 5 twee 7 twee
Re: K&M neck turner
Posted: Tue Mar 25, 2014 8:16 am
by Swede
Charles.308 wrote:Hi Swede
Wat is prys van turner en hoe kom ek in kontak met Chris.Ek sal ook belangstel in een.
Laat weet maar as jy kontak nr het
Dankie
Charles
Ek dink dit is hier in die omgewing van R 750-00, ek het nie die finale faktuur ontvang nie omrede hulle wag vir die cutter om gemaak te word. Sy ander kontak nommer is 021 976 7981