WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel

Middelpos geskik vir kursus? Wat se tyd sal jou pas?

Poll ended at Thu Mar 20, 2014 5:34 pm

JA
8
47%
NEE
0
No votes
Mei maand
5
29%
Later in die jaar
4
24%
 
Total votes: 17

User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by cassie_calvinia »

ek het hier 'n poll op.
as julle ander voorstelle het, sal dit wardeer word.
dit is nog net poll, maar beplan om so 2-3 slim manne te kry.
sal seker so van die donderdag middag, of vrydag ogend af wees.

stel asb datums ook voor.

en, vir wie julle by so kursus sal wil sien.

kostes vir die hotel sal ek so gou as kan posit.
anders is daar nog 'n opsie, by 'n lodge, naby middelpos. wat net so goed sal werk. ook nie duur nie.

groot vraag is die poll, oor die plek.
mooi loop
Last edited by cassie_calvinia on Thu Mar 13, 2014 4:01 pm, edited 3 times in total.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Francois Hugo
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS

Post by Francois Hugo »

Cassie,

Ek is in, datum mag net 'n probleem wees? Laat die manne sommer later tyd van jaar ook poll!!! As die poll affere dit ook kan by sit!!! ++>:


Groete

Francois Hugo
User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS

Post by hebron »

Cassie ek's in.
Luister graag wie die kursus gaan aanbied; ( Taffie ; Louis102 ; Francois FM ; Niel Viljoen )??
Net n voorstel; kan jy nie dalk n klein ops mooihuil saam met dit reel om meer belangstelling te kry nie?

Groete Willem
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS

Post by cassie_calvinia »

ek wil graag vir taffie, en Louis kry. en vir niel.
maar ek kannie mense vasmaak, op 3 belangstelling nie.
die mini ops kan gereel word.
ek het 'n idee in my kop, maar wil eers met die person praat.
die verblyf by die hotel is so 380 per nag. ontbyt, en aandete. maar, dit sal ek finetune met die tyd saam.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 724
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS

Post by Jaco vdW »

Tempting - dit klink baie lekker.

Sal net afhang van wanneer.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS

Post by cassie_calvinia »

jaco, nou waneer kan jy?
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS

Post by cassie_calvinia »

ok manne!!
ek het vir Oom hendrik van rensburg ook opgeline vir 'n herlaai kursus(meer spesifiek, vermint reloading).
kom nou, ek gaan 20 plekke beskikbaar maak, maksimum.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by cassie_calvinia »

Die prys gaan maar stuf wees, maar sal nog met oom taf, en Louis praat.
ek gaan prober om dit vir R3000, als, kos en verblyf te doen) meer dit gaan lol.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by hebron »

Cassie, dit klink al beter. As jy die paar groot name hier kry, kan n mens dit maar versprei onder lede wat minder op die forum kom; ek dink die belangstelling sal daar wees!!

Middelpos kan maar solank sy bar "stock".
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 724
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by Jaco vdW »

Junie of enige tyd na einde Augustus.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by cassie_calvinia »

jaco, ek hoor jou.
hebron, kry name,ek wil nie die Ooms vas maak voor ek tenminste 10 name het nie
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Francois Hugo
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by Francois Hugo »

Cassie,

Ek is in as alles goed gaan, verkieslik eerder later in Augustus daar by julle dan is die kans al bietjie beter vir beter weer!!!!

Groete

Francois Hugo
moddergat
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Sun Jan 12, 2014 6:29 am

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by moddergat »

As daar nog plek is is ek in. Gee net die datum. Ek dink ek sal nog manne van Kenhardt kan bring.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by Heinz Petersen »

As daar nog n plek is sal ek dit bywoon.
Sê net waar en wanneer.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by cassie_calvinia »

so ja manne!!!
daar is plek. ek sal 'n lys begin opstel.
modder, kry manne bymekaar, dan spaar dit mos reis kostes ook!
kom manne, dit is die groot kanonne wat kom!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by hebron »

Cassie
Kry vir ons n datum wat die Groot Kanonne pas; ek dink jy sal genoeg mense kry, as ons eers n datum kan vastel!
Baie mense met wie ek praat stel belang afhangende van die tyd en koste.
Vir my kan jy solank 3plekke boek, sal later name gee.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by cassie_calvinia »

maak so! sal more begin werk maak om datum te kry.
die kostes gaan maar hoog wees, om dit vir Louis, en hendrik die moeite werd te maak.
en, natuurlik die verblyf.
ek sal 'n lam ingooi vir braai, wat die verblyf sal help.
HOU HOM DAAI DIKTE
slang
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:11 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by slang »

Cassie, ek kan dalk n paar manne van Pofadder ook opwarm, sal laat wet so gou ek met hul gepraat het

Jannie
birklec
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 369
Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by birklec »

Ek stel ook baie belang.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by cassie_calvinia »

die kostes gaan 4000 per person wees.
dit is moer baie, maar, dit is maar die opoffering vir die groot kanonne onder een dak.

asb, laat weet as dit nie sal werk nie.
1500 vir taffie
1000 vir Louis
500 vir hendrik
1000 vir hotel, en kos.

daar kan dalk ekstra kostes wees, maar dan sal ek dit dra.

asb reply julle gevoelens
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Francois Hugo
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by Francois Hugo »

Hello Cassie,

Dis diep baie, maar vir ouens van Taffie en Louis se formaat saam met Hendrik kan man dit seker betaal?

Watter datum het jy ingedagte, onthou van nou af raak dit diep koud in Calvinia se wereld en Middelpos is nog Sutherland se kant toe ook!!!!

Hoe later die kursus is hoe meer tyd het man om geld bymekaar te skraap en die meeste manne se jagseisoen is nou op hande so hou dit maar ingedagte.

As dit later in die jaar is so na Augustus/September maand toe is sal ek seker in kan wees.

Groete


Francois Hugo
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by cassie_calvinia »

dalk moet ons kyk vir September. dan is ons tewe lekker dragtig.
HOU HOM DAAI DIKTE
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by Jakkie 321 »

Sal hom graag wil bywoon.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
slang
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:11 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by slang »

Cassie

Oor hoeveel dae gaan die kursus wees?
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by cassie_calvinia »

slang, sal seker die donderdag bymekaarkom, tot sondag
HOU HOM DAAI DIKTE
Post Reply