Page 1 of 1
Wind ?
Posted: Wed Mar 05, 2014 1:30 pm
by Jakkie 321
Dagse
As die wind gaan le gedurende die aand sal jakkie meer huiwerig wees om in te kom of nie?
Groette
Re: Wind ?
Posted: Wed Mar 05, 2014 5:55 pm
by johans
ek dink nie so nie,veral as hy honger is dink ek gaan hy maar kom.hoor graag wat die ander mense se alhoewel ek dink dis n moeilike een om te antwoord want wie gaan se hulle het dit al eerstehands beleef dat hy gesien het n jakkals steek vas as die wind gaan le

Re: Wind ?
Posted: Thu Mar 06, 2014 6:45 am
by cassie_calvinia
ek het al gesien, as daar absoluut niks wind is nie, in veral donkermaan, kan hy partykeer kekker skelm wees. juis omdat hy nie so goed dan kan ruik nie.
Re: Wind ?
Posted: Thu Mar 06, 2014 7:39 am
by Skolla
Ek sukkel beslis meer as daar geen wind is nie.
Miskien is dit net in my "mind" ?
Re: Wind ?
Posted: Thu Mar 06, 2014 9:27 pm
by C.J.
Hier by my in die koue Oos-Vrystaat loop dou gewoonlik saam met 'n wind wat gaan lĂȘ. Dan raak dit moeilik om suksesvol te wees. As die weer nie wind voorspel nie bly ek maar by die huis, want dan dwarrel hy gewoonlik so dat dit dinge sleg kan skeef loop.
Groete
C.J.