Wind ?

Post Reply
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Wind ?

Post by Jakkie 321 »

Dagse

As die wind gaan le gedurende die aand sal jakkie meer huiwerig wees om in te kom of nie?

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Wind ?

Post by johans »

ek dink nie so nie,veral as hy honger is dink ek gaan hy maar kom.hoor graag wat die ander mense se alhoewel ek dink dis n moeilike een om te antwoord want wie gaan se hulle het dit al eerstehands beleef dat hy gesien het n jakkals steek vas as die wind gaan le ;)
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Wind ?

Post by cassie_calvinia »

ek het al gesien, as daar absoluut niks wind is nie, in veral donkermaan, kan hy partykeer kekker skelm wees. juis omdat hy nie so goed dan kan ruik nie.
HOU HOM DAAI DIKTE
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Wind ?

Post by Skolla »

Ek sukkel beslis meer as daar geen wind is nie.
Miskien is dit net in my "mind" ?
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Wind ?

Post by C.J. »

Hier by my in die koue Oos-Vrystaat loop dou gewoonlik saam met 'n wind wat gaan lê. Dan raak dit moeilik om suksesvol te wees. As die weer nie wind voorspel nie bly ek maar by die huis, want dan dwarrel hy gewoonlik so dat dit dinge sleg kan skeef loop.

Groete
C.J.
Post Reply