Page 1 of 1

sebra jagte op abanakwe

Posted: Thu Feb 27, 2014 11:18 pm
by william007
Hier is so paar fotos van die manne wat sebras geskiet het op abanakwe

Re: sebra jagte op abanakwe

Posted: Thu Feb 27, 2014 11:24 pm
by Flip Nel
Baie Geluk, gaan ons bietjie stories ook hoor

Re: sebra jagte op abanakwe

Posted: Thu Feb 27, 2014 11:53 pm
by william007
Ha ha ha ja soos hulle se daar is mos altyd n storie by n jag ,maar ek moet se die manne het almal hard gewerk vir hulle sebras ver gestap en hulle het mooi geskiet ,kyk die bok koors het ook maar hoog geloop

Hulle is weer welkom by abanakwe die manne hou mooi by die reels

Re: sebra jagte op abanakwe

Posted: Fri Feb 28, 2014 7:56 am
by Jaco vdW
william007 wrote:Hulle is weer welkom by abanakwe die manne hou mooi by die reels
Dis lekker terugvoer. Ons hoor so baie van klagtes, dit is goed om te hoor van manne wat gewerk het vir hulle trofees en mooi geskiet het. Wel gedaan ouens!

Re: sebra jagte op abanakwe

Posted: Fri Feb 28, 2014 8:06 am
by william007
Ja nee kyk jy stap baie ver agter hulle aan en die sebras word in die veld geslag en die vleis en trofee word uit gedra ,ons ry glad nie in die veld nie net in die plaas paaie,so dit is nie altyd so maklik nie van die manne het tot 700 meter ver gedra ,maar daar word nie verwag van die klient om vleis te dra nie maar die manne het almal aan gebied en gese hulle wil help,dan weet hulle hulle het hard gejag ,geskiet stap en vleis uit gedra.
Dis altyd lekker om sulke jagters te he ,volgende jaar sal hulle meer afslag kry op hulle wild.