sebra jagte op abanakwe
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
sebra jagte op abanakwe
Hier is so paar fotos van die manne wat sebras geskiet het op abanakwe
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2486
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: sebra jagte op abanakwe
Baie Geluk, gaan ons bietjie stories ook hoor
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: sebra jagte op abanakwe
Ha ha ha ja soos hulle se daar is mos altyd n storie by n jag ,maar ek moet se die manne het almal hard gewerk vir hulle sebras ver gestap en hulle het mooi geskiet ,kyk die bok koors het ook maar hoog geloop
Hulle is weer welkom by abanakwe die manne hou mooi by die reels
Hulle is weer welkom by abanakwe die manne hou mooi by die reels
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 700
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: sebra jagte op abanakwe
Dis lekker terugvoer. Ons hoor so baie van klagtes, dit is goed om te hoor van manne wat gewerk het vir hulle trofees en mooi geskiet het. Wel gedaan ouens!william007 wrote:Hulle is weer welkom by abanakwe die manne hou mooi by die reels
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: sebra jagte op abanakwe
Ja nee kyk jy stap baie ver agter hulle aan en die sebras word in die veld geslag en die vleis en trofee word uit gedra ,ons ry glad nie in die veld nie net in die plaas paaie,so dit is nie altyd so maklik nie van die manne het tot 700 meter ver gedra ,maar daar word nie verwag van die klient om vleis te dra nie maar die manne het almal aan gebied en gese hulle wil help,dan weet hulle hulle het hard gejag ,geskiet stap en vleis uit gedra.
Dis altyd lekker om sulke jagters te he ,volgende jaar sal hulle meer afslag kry op hulle wild.
Dis altyd lekker om sulke jagters te he ,volgende jaar sal hulle meer afslag kry op hulle wild.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.