Snaakse verskynsel, 44 Magnum Lever Action
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Hallo Manne,
'n Oom wat ek al my lewe lank ken (hy bly in Pretoria) het onlanks 'n 2de handse 44 Magnum Lever action gekoop.
Nou die geweer gooi die eerste skoot (Koue loop) altyd met tussen 10 en 20cm uit en dan skiet hy die res baie mooi by mekaar.
As die loop warm is dan skiet hy 5 skote onder 'n duim op 100m.
Nou hy het al die geweer geheel en al kaal gestrip dat dit net die agterste kolf met die aksie en loop is en hy maak steeds dieselfde.
Hy het volgens my QL ladings gespeel en dit lyk als reg.
Enige raad of voorstelle?
Hy laai 240gr Impalas met S265

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Snaakse verskynsel, 44 Magnum Lever Action
Is dit koue skoon loop of net koue loop?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Snaakse verskynsel, 44 Magnum Lever Action
Ek vermoed dis net koud, maar ek vind gou uit.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Snaakse verskynsel, 44 Magnum Lever Action
Hy was al skoon en koud en ander kere net koud.
Hy het al MP200 ook probeer.
Selfde verskynsel.
Hy het al MP200 ook probeer.
Selfde verskynsel.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Snaakse verskynsel, 44 Magnum Lever Action
Dink hy moet die loop regtig mooi skoon maak? Halfuur plus se job! Koper verwyderaar ens.dan weer skietbaan toe.Het met my gehelp! Nou skiet die roer deur die selfde gat met koue loop.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Snaakse verskynsel, 44 Magnum Lever Action
Moet se die eienaar van die roer het regtig al alles gedoen, die loop is behoorlik skoongemaak alle koper wat moontlik in die loop was is verwyder, scopes is verander, soos DWB se die geweer is sonder kolf geskiet, loop is gekroon, headspace is alles reg, die eerste skoot (koueloop) is tussen 8 en 10 duim hoog, die hoogte is hoër as gevolg van lading wat verander is. Die ander skote na die koue skoot groepeer baie mooi.mariusr wrote:Dink hy moet die loop regtig mooi skoon maak? Halfuur plus se job! Koper verwyderaar ens.dan weer skietbaan toe.Het met my gehelp! Nou skiet die roer deur die selfde gat met koue loop.
DWB het nou net weer met Maruis gechat. Hoor julle het ook vanoggend gesels.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Snaakse verskynsel, 44 Magnum Lever Action
Ja shame hy is raadop!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Snaakse verskynsel, 44 Magnum Lever Action
Lever actions kan maar vol gagas raak soms? Hy moet maar weer daar by slot rond loer?Hulle akkuraatheid is maar gewoonlik met die aksie te doen.
- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: Snaakse verskynsel, 44 Magnum Lever Action
Watter hefboomaksie is dit? Marlin? Rossi? Daar mag dalk probleem wees met die sogenaamde "barrel band". Daar waar die voorste stuk hout aan die loop vasgeheg word.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Snaakse verskynsel, 44 Magnum Lever Action
Hy het dit ook al totaal verwyder en steeds dieselfde
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Snaakse verskynsel, 44 Magnum Lever Action
het daai loop nie dalk skeef uit die fabriek gekom het nie, dat hy eers bietjie moet warm word
-
RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
Re: Snaakse verskynsel, 44 Magnum Lever Action
Flip ek dink jy is dalk reg.
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Snaakse verskynsel, 44 Magnum Lever Action
Al M98 probeer vir die skoonmaak?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Snaakse verskynsel, 44 Magnum Lever Action
Nie sovêr ek weet nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Snaakse verskynsel, 44 Magnum Lever Action
Baie skoonmaakmiddels is bekend daarvoor dat die eerste skote na skoonmaak uit die groep is.
M98 doen dit nie. Moly pasta ook nie, of baie min.
Olie in die loop is fataal.
Olie uithaal mert 'n lappie beteken soveel as krap jou kop as jou agterent juk.
Gebruik tenminste verf verdunners of asetoon om die olie totaal uit te haal.
Ghries dan die loop met Moly pasta op 'n lappie, en sien die groot verskil.