Groepering van 243 Win
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Groepering van 243 Win
Goeie dag,
Ek het vir my 243 'n hunt buddy op gesit maar nou maak die groepe mooi oop.
Die lyn bly reg maar dit is dan hoog dan laag. Winchester doppe is nou eers twee keer gebruik.
Sal julle manne se kennis waardeer.
Lekker dag
henk

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Groepering van 243 Win
Dagsê.
So bietjie meer inligting sal dalk meer duidelikheid gee.
1. Skiet die geweer nou sonder die demper "toe" groepe?
2. Is die loop dun of dik?
3. Is die loop "swewend" met en sonder die demper?
Dit is die eerste drie goed wat ek sal nagaan indien dit my roer was. Uit ondervinding weet ek dat die POI kan skuif, maar in 90% van die gevalle sal akkuraatheid eerder verbeter as versleg.
Groete,
Gawie

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Groepering van 243 Win
Die twee goed wat ek na sal kyk is eerstens of daar nie nou êrens dalk 'n drukpunt is nie. Die demper maak die loop swaarder voor en hy kan dalk nou net raak erens. Tweedens wie het die groefdraad gesny?
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Groepering van 243 Win
Dankie manne,
Ek het met Henk (Silent Hunter) gekontak en hy beveel aan om die tpl te kyk en weer die
spoed na te gaan. Die demper maak dat die spoed op gaan.
Ek het ook binne in die demper gekyk of ek hom dalk raak geskiet het maar niks.
Die loop is 16mm duk. Het gevoel of daar dalk 'n raak punt is maar geen.
So 2mm gaping tussen loop en kolf.
Die sny werk is deur 'n plaaslike persoon gedoen.
Groete
Henk

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Groepering van 243 Win
Kyk ook of daar nie brame is waar die gat deur die KD geboor is nie. Hulle raak aan die koeël en deflekteer hom. Gebruik boorpunt en draai dit met die hand in die gate om dit te verwyder.
Spoed word gewoonlik nie geaffekteer deur demper nie.
Spoed word gewoonlik nie geaffekteer deur demper nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Groepering van 243 Win
Oom Driepoot,
Watter gat bedoel oom ?
Die voorste gat of die een met die skroefdraad.
Dankie
Henk
Watter gat bedoel oom ?
Die voorste gat of die een met die skroefdraad.
Dankie
Henk
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Groepering van 243 Win
Ook om op te let na...
As die geweer in rus is, float die loop mooi, ....maar as hy onder recoil is, raak die loop die kolf....ek het dit op my 243 gekry..
As die geweer in rus is, float die loop mooi, ....maar as hy onder recoil is, raak die loop die kolf....ek het dit op my 243 gekry..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Groepering van 243 Win
Die gat in die KD waar die koeël deur beweeg. Soos hy deurgeboor word is daar brame wat vorm - skiet jy kom hulle los of steek uit en raak die koeël. Luister of daar nie los metaal in die KD is nie. Blaas hom skoon.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Groepering van 243 Win
brame is "burs"...vir die wat nie afr verstaan nie.... 
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Groepering van 243 Win
Dankie Cobus. Het net gedog tripod praat een of ander vreemde taal. Moes ook die woordeboek nader trek
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Groepering van 243 Win
...onthou...Tripod is Google se pel... 
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Groepering van 243 Win
Tripod het sy Affergaans mooi geswot by die dubbel medium skool in Pinetown.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Groepering van 243 Win
Google gebruik gereeld vir Tripod as hy iets van herlaai of roere en QL wil weet. 
Last edited by Gawie(13mm) on Mon Feb 17, 2014 9:18 pm, edited 1 time in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Groepering van 243 Win
Verseker - Google is my tjommie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br