zeiss hd5 5-25 rapid z varmint recticle scope
Posted: Tue Feb 11, 2014 12:04 pm
Hey
Ek wil bietji by die slim manne hoor of hierdie scope goed sal werk vir jakkelse in die aand.
Ons het redelike oop wereld en soek iets wat ek diere op ver afstande id en hopelik skiet.
In dieselfde prysklas as die een wat sou julle anders voorstel.
Ek kan hom kry vir so 13k.
Nog info. Watter kruishaar sal beste werk van die Zeiss reeks
Raad sal waardeur word
Baie dankie