zeiss hd5 5-25 rapid z varmint recticle scope

Post Reply
Philippie Wolfaardt
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Fri Aug 02, 2013 10:44 am

zeiss hd5 5-25 rapid z varmint recticle scope

Post by Philippie Wolfaardt »

Hey
Ek wil bietji by die slim manne hoor of hierdie scope goed sal werk vir jakkelse in die aand.
Ons het redelike oop wereld en soek iets wat ek diere op ver afstande id en hopelik skiet.

In dieselfde prysklas as die een wat sou julle anders voorstel.
Ek kan hom kry vir so 13k.

Nog info. Watter kruishaar sal beste werk van die Zeiss reeks
Raad sal waardeur word
Baie dankie
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: zeiss hd5 5-25 rapid z varmint recticle scope

Post by BLOK »

Gaan lees verder hier.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 7&start=50

Jy behoort genoeg inligting daar te kry
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Philippie Wolfaardt
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Fri Aug 02, 2013 10:44 am

Re: zeiss hd5 5-25 rapid z varmint recticle scope

Post by Philippie Wolfaardt »

Watse kruishaar sal die beste werk plex 20 of reticle 82?
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: zeiss hd5 5-25 rapid z varmint recticle scope

Post by Pinkes »

Môre Manne

Hier is 'n video oor die scope en hulle bespreek so bq
die verskillende kruishare.
http://www.youtube.com/watch?v=Pampgr2HzrI
Alles hang af van wat jy wil skiet. Ek het vir my die plex gekry omdat
ek wil dail met die scope op verskillende afstande,waar die Varmint,Z600
en Z800 is vir die wat vinnig wil skiet met die hulp van die kruishaar op verskillende afstande.
Die Z1000 is vir die 308 kaliber bedoel.Hoop dit help!

Philippie,jy toe reggekom by Willem?

Groete
P
Post Reply