Riaan Marais(kleuter/kanker) fondsinsameling-Knysna vakansie

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Riaan Marais(kleuter/kanker) fondsinsameling-Knysna vakansie

Post by Ian »

Wees deel van trekking 4 om so vir Riaan Marais te help.
Twee weke in "Arno Uitenweerde" se vakansie eiendom te Knysna enige tyd van die jaar behalwe JUNIE, JULIE EN DESEMBER. KAARTJIES R250.00

KNYSNA VAKANSIE TREKKING 4

1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100

FNB
MOOIHUIL UITDAGING
REK NO: 62358488792
TAK KODE: 250053

SAL DAAR BESWAAR WEES AS EK EN EUGENE HARMSE AAN DIE EEN KAN DEELNEEM?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
uitenwaj
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm

Re: Riaan Marais(kleuter/kanker) fondsinsameling-Knysna vaka

Post by uitenwaj »

Manne hier is meer inligting oor Trekking 4. KAARTJIES kos R250.00 elk

Ek het n vakansie woonstel in Knysna en die wenner gaan n 14 dae vakansie wen ter waarde van so R8000.

Die skool vakansie van 28 June – 20 July en 11 December – 14 January 2015 is ongelukkig klaar vol bespreek.

"Self-catering 2 bedroom, 1 bathroom apartment in a Secure Complex located in Knysna Central. Fully furnished. Walking distance from Knysna Mall, Wimpy, Banks and most other amenities. Secure underground parking and a lift from the garage to your floor. Open plan living area, north facing balcony with a built in private braai on the balcony\patio"

Link na n advertensie vir meer inligting oor wat in die woonstel is en wat dit bied ens.http://www.sleeping-out.co.za/md/Hilton-Court/26649
Hilton Court.JPG
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gamo CFX .177
Glock 17 Gen4 "Tupperware"
Howa 22-250Rem "PisDruppel"
Howa 308Win "Gradeboog"
Post Reply