Naand almal
Ek het vir my Hilux 'n staal bumper opgesit met 'n spaarwiel carrier agterop.
Ek het die bg towbar afgehaal en wil dit smous. Enige idee wat dit werd is?
Hayman Reese tow bar vir 2006 Hilux
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm