Page 1 of 1
Deur handvatsels
Posted: Mon Feb 03, 2014 4:28 pm
by Heinz Petersen
http://i1028.photobucket.com/albums/y344/HEINZPETERSEN/20140130_172115_zpsfd644912.jpg
Re: Deur handvatsels
Posted: Mon Feb 03, 2014 4:33 pm
by Heinz Petersen
http://i1028.photobucket.com/albums/y344/HEINZPETERSEN/20140203_155935_zps1c2a77ed.jpghttp://i1028.photobucket.com/albums/y344/HEINZPETERSEN/20140130_190757_zps11472df1.jpg
Re: Deur handvatsels
Posted: Mon Feb 03, 2014 5:01 pm
by vriell
Heel oulik !
Re: Deur handvatsels
Posted: Mon Feb 03, 2014 5:24 pm
by James Wilson
Heinz, ertel so bietjie meer oor hoe jy dit doen.
Verder wil ek dit heel duidelik stel vir almal om te hoor dat ek jou kwalik neem.
Re: Deur handvatsels
Posted: Mon Feb 03, 2014 5:47 pm
by Heinz Petersen
James Wilson wrote:Heinz, ertel so bietjie meer oor hoe jy dit doen.
Verder wil ek dit heel duidelik stel vir almal om te hoor dat ek jou kwalik neem.
James, ek kan eintlik nie veel meer vertel as wat die fotos wys nie. Jy gebruik .308 ou doppe (nie 30-06 nie hulle buig
en dan druk jy die twee inmekaar boor twee gaatjies. Dan vat jy weer twee ander doppe en sny hulle so 25mm af en hol hulle uit (foto) boor n gaatjie deur vir die skroewe.
Hoop dit kan jou help
Re: Deur handvatsels
Posted: Mon Feb 03, 2014 5:48 pm
by James Wilson
Needis nou alles reg, dankie. Maar hoekom vra jy nie waarom verweit ek jou nie?
Re: Deur handvatsels
Posted: Mon Feb 03, 2014 6:11 pm
by Heinz Petersen
James Wilson wrote:Needis nou alles reg, dankie. Maar hoekom vra jy nie waarom verweit ek jou nie?
Verte,vertel laat ek hoor. Kan seker nie so erg wees nie. Ek sit nou en wag in spanning.
Re: Deur handvatsels
Posted: Mon Feb 03, 2014 6:14 pm
by James Wilson
Waar o waaris die foto van die 300Tombi patroon??? Ek search en google die internet plat, en kry nie n foto nie.
Kom nou tog, plaas n foto man!!
Re: Deur handvatsels
Posted: Mon Feb 03, 2014 6:42 pm
by Heinz Petersen
http://i1028.photobucket.com/albums/y344/HEINZPETERSEN/20140203_182457_zps0e81b8b6.jpg
James Wilson wrote:Waar o waaris die foto van die 300Tombi patroon??? Ek search en google die internet plat, en kry nie n foto nie.
Kom nou tog, plaas n foto man!!
Eerste een is die .308 en dan die TOMBI.
Re: Deur handvatsels
Posted: Mon Feb 03, 2014 8:13 pm
by Triple2
Sal .270 doppe nie die deur vinniger laat oop gaan nie??? Nou weet ek wat om met al my skroot doppe te maak! Baie oulik
Groetnis
Devan

Re: Deur handvatsels
Posted: Mon Feb 03, 2014 8:18 pm
by James Wilson
Heinz, biiter baie dankie. Ek het my voorgestel die dop gaan mooi wees, maar die werklike prentjie is nog mooier.
Wat is die skouer se grade? 40?
Re: Deur handvatsels
Posted: Mon Feb 03, 2014 8:33 pm
by theedge
Heinz baie netjies maat - dankie vir die deel