Deur handvatsels
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Deur handvatsels
http://i1028.photobucket.com/albums/y344/HEINZPETERSEN/20140130_172115_zpsfd644912.jpg
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Deur handvatsels
http://i1028.photobucket.com/albums/y344/HEINZPETERSEN/20140203_155935_zps1c2a77ed.jpghttp://i1028.photobucket.com/albums/y344/HEINZPETERSEN/20140130_190757_zps11472df1.jpg
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Deur handvatsels
Heel oulik !
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Deur handvatsels
Heinz, ertel so bietjie meer oor hoe jy dit doen.
Verder wil ek dit heel duidelik stel vir almal om te hoor dat ek jou kwalik neem.
Verder wil ek dit heel duidelik stel vir almal om te hoor dat ek jou kwalik neem.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Deur handvatsels
James, ek kan eintlik nie veel meer vertel as wat die fotos wys nie. Jy gebruik .308 ou doppe (nie 30-06 nie hulle buigJames Wilson wrote:Heinz, ertel so bietjie meer oor hoe jy dit doen.
Verder wil ek dit heel duidelik stel vir almal om te hoor dat ek jou kwalik neem.
en dan druk jy die twee inmekaar boor twee gaatjies. Dan vat jy weer twee ander doppe en sny hulle so 25mm af en hol hulle uit (foto) boor n gaatjie deur vir die skroewe.
Hoop dit kan jou help
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Deur handvatsels
Needis nou alles reg, dankie. Maar hoekom vra jy nie waarom verweit ek jou nie?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Deur handvatsels
Verte,vertel laat ek hoor. Kan seker nie so erg wees nie. Ek sit nou en wag in spanning.James Wilson wrote:Needis nou alles reg, dankie. Maar hoekom vra jy nie waarom verweit ek jou nie?
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Deur handvatsels
Waar o waaris die foto van die 300Tombi patroon??? Ek search en google die internet plat, en kry nie n foto nie.
Kom nou tog, plaas n foto man!!
Kom nou tog, plaas n foto man!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Deur handvatsels
http://i1028.photobucket.com/albums/y344/HEINZPETERSEN/20140203_182457_zps0e81b8b6.jpg
Eerste een is die .308 en dan die TOMBI.James Wilson wrote:Waar o waaris die foto van die 300Tombi patroon??? Ek search en google die internet plat, en kry nie n foto nie.
Kom nou tog, plaas n foto man!!
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: Deur handvatsels
Sal .270 doppe nie die deur vinniger laat oop gaan nie??? Nou weet ek wat om met al my skroot doppe te maak! Baie oulik
Groetnis
Devan
Groetnis
Devan
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Deur handvatsels
Heinz, biiter baie dankie. Ek het my voorgestel die dop gaan mooi wees, maar die werklike prentjie is nog mooier.
Wat is die skouer se grade? 40?
Wat is die skouer se grade? 40?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Deur handvatsels
Heinz baie netjies maat - dankie vir die deel