Let op daar is 'n redelike verskeidenheid lope op die mark deesdae. Wat reken julle is 'n goeie loop vir veldskiete , ongedierte beheer en sommer net jag , verkieslik lope met 1x8 of 1x9 twist vir 222 50. Skiet redelik baie so hoeveelheid skote in loopleeftyd is nogal belangrik.
Groetnis
MEERKAT
Loop Keuse
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Loop Keuse
Oom Meerkat,
Op die stadium glo ek enig een wat jy in die hande kan kry...
Ek soek al oor maand vir een sonder geluk.
Safari het Broughton lope op bestelling wat moet inkom hopenlik binnekort.
Groete
JP

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Loop Keuse
Walli
Kan vi jou Walther Match lope kry, maar hulle is nou amper R8000.00, met die sleg rand, en gaan net nog duurder raak, ek dink ons manne wat bja skiet moet maar opstock op ons skiet goete.....
Mooi loop
Francois

- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Loop Keuse
Hallo Francois
Goed om vannie ou forum manne te hoor , hoe gaan julle te werk indien ons lope in Namibia koop en watter twist is die Walther lope, harder of sagter loop?
Die manne is taamlik besig om op te stock want dinge lyk nie te goed vir ons. Sien vannie komponente het 15% tot 20% gestyg oor laaste paar maande.
Dankie en groetnis
WALLIE
Goed om vannie ou forum manne te hoor , hoe gaan julle te werk indien ons lope in Namibia koop en watter twist is die Walther lope, harder of sagter loop?
Die manne is taamlik besig om op te stock want dinge lyk nie te goed vir ons. Sien vannie komponente het 15% tot 20% gestyg oor laaste paar maande.
Dankie en groetnis
WALLIE
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Loop Keuse
Wallie
Ek PM jou.....
Mooi loop
Francois
Ek PM jou.....
Mooi loop
Francois
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Loop Keuse
Wallie, ek het Broughton 1/8 twist lope op 2 van my .22 250's. Die een het nou al 2150 skote geskiet en skiet nog enige dag saam met die ander wat nog onder n 1000 skote geskiet het.
Ek het vir myself gese as ek 2000 skote kry is ek tevrede, en ek is nou al daar verby.
Broughton of Krieger is baie goed. Van my vriende het Pacnor's op wat baie mooi skiet, maar my ondervinding met hulle is dat hulle in die begin bietjie vinnig druk toon totdat hulle so 200 skote geskiet het. My Pacnor's het ook vir my bietjie minder skote op my .25 06 gegee as wat die oorspronklikke Tikka loop gegee het. My .25 06 het ook nou n Broughton op wat ook al heelwat meer skote geskiet het as die Pacnor wat ek op hom gehad het, en hy skiet ook nog op n tiekkie.